25/08/2026
Ons maak GEEN geheim daarvan dat ons mal oor die perde is nie. Vandag het ons entings en paspoorte kom doen want 4 van hierdie beauties word uit gevoer Namibie toe en ons is besig om hulle dokumente reg te key kry sodat hulle na hulle nuwe huis toe kan gaan.