Klerksdorp Dierehospitaal Amptelik

Klerksdorp Dierehospitaal Amptelik Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Klerksdorp Dierehospitaal Amptelik, Veterinarian, 57 Chris Hani Street, Klerksdorp.

Geagte kliënte Praktyk sal gesluit wees môre 01/01/2026 , SLEGS Noodgevalle.Veilige Oujaarsaand en ’n wonderlike 2026🎆🎆
31/12/2025

Geagte kliënte
Praktyk sal gesluit wees môre 01/01/2026 , SLEGS Noodgevalle.

Veilige Oujaarsaand en ’n wonderlike 2026🎆🎆

Tanie Elize Janse Van Rensburg       Baie dankie vir alles wat jy deur die jaar vir ons praktyk gedoen het. Jou moeite o...
19/12/2025

Tanie Elize Janse Van Rensburg
Baie dankie vir alles wat jy deur die jaar vir ons praktyk gedoen het. Jou moeite om elke Vrydag vir ons etes te reël, asook die wonderlike Kersete en geskenke, word opreg waardeer.
Jy het nie net kos voorsien nie, maar ook bygedra tot ’n gevoel van omgee en waardering in ons werksplek. Jou harde werk, toewyding en liefde gaan beslis nie ongesiens verby nie.
Ons is opreg dankbaar vir jou en alles wat jy doen.
Baie dankie vir jou hart en moeite.

15/12/2025
2025 kom vinnig tot ’n einde, en saam daarmee lê ’n paar welverdiende vakansiedae voor 🎄✨ ‼️ Neem asseblief kennis dat K...
15/12/2025

2025 kom vinnig tot ’n einde, en saam daarmee lê ’n paar welverdiende vakansiedae voor 🎄✨

‼️ Neem asseblief kennis dat Klerksdorp Dierehospitaal op die volgende datums gesluit sal wees, en slegs noodgevalle hanteer sal word:
🐾 16 Desember
🐾 24 Desember - sluit praktyk om 12h00
🐾 25 Desember
🐾 26 Desember
🐾 1 Januarie

Ons wil elkeen van ons kliënte opreg bedank vir julle ongelooflike ondersteuning deur die jaar.

Die Klerksdorp Dierehospitaal-span wens jou en jou familie ’n veilige, rustige en geseënde feestyd toe! 🌟🐶🐱

📢 BELANGRIKE BOODSKAP AAN ALLE KLIËNTE – BABESIA (Bosluis koors) WAARSKUWINGOns wil u inlig dat ons tans Bosluis koors g...
04/12/2025

📢 BELANGRIKE BOODSKAP AAN ALLE KLIËNTE – BABESIA (Bosluis koors) WAARSKUWING

Ons wil u inlig dat ons tans Bosluis koors gevalle kry— ’n ernstige, soms lewensgevaarlike siekte by honde wat veroorsaak word deur bosluise.

Behandel u vier voet kinders vroegtuidig.

🐶🕗Afsprake word vanaf 1 Oktober 2025 geimplementeer🐱🕗Appointments will be implemented as from 1 October 2025
26/09/2025

🐶🕗Afsprake word vanaf 1 Oktober 2025 geimplementeer
🐱🕗Appointments will be implemented as from 1 October 2025

01/09/2025
Ons stel graag aan u voor: Dr. Eljane van TonderOns is verheug om Dr. Eljane van Tonder as deel van ons span te verwelko...
05/08/2025

Ons stel graag aan u voor: Dr. Eljane van Tonder
Ons is verheug om Dr. Eljane van Tonder as deel van ons span te verwelkom.

Dr. van Tonder het haar kwalifikasie in 2018 voltooi en haar gemeenskapsdiens by Louis Trichardt in 2019 gedoen. Sy bring waardevolle ondervinding as 'n voormalige locum veearts, en haar professionele belangstellings sluit sowel wild- as klein diere in.

Haar liefde vir diere strek ook na haar persoonlike lewe – sy is die trotse eienaar van 8 honde🐶, 4 katte🐱 en 1 perd🐴.

Kom loer gerus in – sy sal met ’n glimlag en liefde na jou viervoet-kind omsien!
Ons sien daarna uit om haar saam met julle te verwelkom.

15% AF!!!!!SLEGS TOT VOORRAAD HOUUD PREM PUPPY LARGE BREED 8KG & 20KGUD PREM PUPPY SML/MED 8KGPROBONO KOEKIES (SLEGS DIE...
05/03/2025

15% AF!!!!!
SLEGS TOT VOORRAAD HOU
UD PREM PUPPY LARGE BREED 8KG & 20KG
UD PREM PUPPY SML/MED 8KG
PROBONO KOEKIES (SLEGS DIE WAT OP RAK IS/GEMERK IS)

Address

57 Chris Hani Street
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:30
Tuesday 08:30 - 17:30
Wednesday 08:30 - 17:30
Thursday 08:30 - 17:30
Friday 08:30 - 17:30
Saturday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klerksdorp Dierehospitaal Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klerksdorp Dierehospitaal Amptelik:

Share

Category