Agri FARMACY SA

Agri FARMACY SA All-inclusive services provider for the farming community and the wider agricultural industry.

Agri FARMACY SA is a fully integrated solution providing operational, financial, administrative and marketing assistance to a range of agricultural organisations, while offering a wide variety of animal health products, professional veterinary services, animal diagnostic support, and expert nutritional advice as well. One company, countless services, and immeasurable value – welcome to Agri FARMACY SA.

Neonatal diarrhoea in piglets can have many causes – from management to infectious agents like Escherichia coli, Clostri...
10/10/2025

Neonatal diarrhoea in piglets can have many causes – from management to infectious agents like Escherichia coli, Clostridioides difficile and Clostridium perfringens.

HIPRA’s Seng Sense is designed to help evaluate and manage these risk factors effectively.

💡 Want to know if this is the right solution for your farm?
👉 Speak to our specialist veterinarians at Agri Farmacy SA for tailored advice.

Maandae tot Vrydae vanaf 07:30 tot 17:00 is die professionele Agri Farmacy span gereed om ons kliente te ontvang en te d...
07/10/2025

Maandae tot Vrydae vanaf 07:30 tot 17:00 is die professionele Agri Farmacy span gereed om ons kliente te ontvang en te diens met ons wye reeks dieregesondheidsprodukte, professionele veeartseny- en voedingsondersteuning, en uitstekende gehalte voere.

Kom klop gerus by ons aan.

Elke suksesvolle seisoen, elke gesonde dier en elke verhouding wat oor die jare opgebou is, is deel van ons 40-jaar reis...
29/09/2025

Elke suksesvolle seisoen, elke gesonde dier en elke verhouding wat oor die jare opgebou is, is deel van ons 40-jaar reis van MooiVet tot Agri Farmacy SA t/a Mooivet.

Ons kyk met trots terug, maar ook met groot opgewondenheid vorentoe: na nuwe uitdagings, nuwe oplossings en ’n volhoubare toekoms saam met jou.

Van ons span tot elke kliënt en verskaffer – dankie dat jy hierdie pad saam met ons stap. Die beste lê nog voor!

Ons kantore sal gesluit wees vir die vakansiedag.
23/09/2025

Ons kantore sal gesluit wees vir die vakansiedag.

In this article, Dr Andy explains why liver fluke infestations are a hidden threat to livestock productivity and why ear...
22/09/2025

In this article, Dr Andy explains why liver fluke infestations are a hidden threat to livestock productivity and why early action is key.

👉 Read more here: https://agriorbit.com/eradicate-flukes-before-they-become-a-problem/

Livestock producers can suffer significant losses if their cattle are infected with flukes. Dr Andy Hentzen spoke to Stockfarm about this.

Ons is trots om weer deel van hierdie wonderlike inisiatief te wees. Elke meter pienk materiaal help om plaaslike kanker...
18/09/2025

Ons is trots om weer deel van hierdie wonderlike inisiatief te wees. Elke meter pienk materiaal help om plaaslike kankerpasiënte met behandelings, vervoer en ander noodsaaklikhede te ondersteun. Dankie Pink Trees for Pauline vir alles wat julle vir die kankerpasiënte doen. 🩷

And so it begins …. Agri FARMACY SA dankie vir julle wat jaarliks ondersteun en ander aanmoedig om deel te neem 🙌🏻

Vandag het ons die voorreg gehad om die Grainvest Markinligtingsdag 2025 by te woon.Die dag het waardevolle insigte gebi...
17/09/2025

Vandag het ons die voorreg gehad om die Grainvest Markinligtingsdag 2025 by te woon.

Die dag het waardevolle insigte gebied oor die plaaslike en internasionale markvooruitsigte vir graan, oliesade en die weer, asook belangrike inligting oor veegesondheid en die ekonomiese landskap waarin ons boere funksioneer.

Dit is vir ons noodsaaklik om voortdurend op hoogte te bly met mark- en bedryfstendense, sodat ons, ons landbougemeenskap beter kan ondersteun. ’n Groot dankie aan Grainvest vir die uitstekende reëlings en moeite met hierdie waardevolle dag.

Toe Dr. Pieter Grimbeek 40 jaar gelede MooiVet begin het, was sy visie duidelik: om boere by te staan met wetenskaplike ...
16/09/2025

Toe Dr. Pieter Grimbeek 40 jaar gelede MooiVet begin het, was sy visie duidelik: om boere by te staan met wetenskaplike kennis, praktiese oplossings en -ondersteuning.
Vandag dra ons daardie nalatenskap verder – met ons produksie veearts span, kwaliteit produkte, voedingskundiges en steeds dieselfde verbintenis aan jou plaas se sukses.

🔹 40 jaar ervaring.
🔹 40 jaar vertroue.
🔹 40 jaar saam met boere.

Wat in 1985 as MooiVet onder leiding van Dr. Pieter Grimbeek begin het, het gegroei tot ’n vertroude naam in die boerder...
08/09/2025

Wat in 1985 as MooiVet onder leiding van Dr. Pieter Grimbeek begin het, het gegroei tot ’n vertroude naam in die boerderygemeenskap. Vandag, 40 jaar later, staan ons trots as Agri Farmacy SA t/a Mooivet bekend – ’n vennoot wat saam met boere werk vir volhoubare en gesonde produksie.
Hierdie mylpaal is nie net ons s’n nie, maar ook dié van al die klient en verskaffers wat die pad saam met ons gestap het. Dankie vir jou vertroue!

👉 40 jaar van diens, kennis en passie vir dieregesondheid.

04/09/2025

40 jaar van groei en vertroue.

Wat in 1985 begin het met Dr. Pieter Grimbeek se visie om boere te ondersteun met oplossings vir hulle kudde gesondheid, het na 40 jaar gegroei in waardevolle verhoudings vir menigde landbougemeenskappe.

Vandag vier on 40 jaar van groei en vertroue, ’n reis van kennis, sorg en toewyding – saam met ons kliënte, vennote en verskaffers.

Dankie dat jy deel is van ons storie.

Die beste lê nog voor!

AgriFarmacy & Mooivet were proud to host this year’s North West Pig Study Group get-together at The Roots in Potchefstro...
27/08/2025

AgriFarmacy & Mooivet were proud to host this year’s North West Pig Study Group get-together at The Roots in Potchefstroom – a day powered by the support of our incredible sponsors: Allied Nutrition, Dalein Plaasbou, Hipra, EnviroCare, Diag & RevoFeeds.

From deep dives into industry prices, piglet health, ventilation, and neo-natal scouring, to an inspiring keynote by Grant Nash sharing his D.O.S.E. checklist for business growth – the knowledge shared was invaluable.

Most importantly, the meeting brought together producers, stakeholders, and experts in a fantastic networking atmosphere.

Here’s to building stronger connections and a thriving pig industry!🐷

Bek-en-klouseer het vinnig versprei, van Karan Beef se voerkrale tot in Noordwes. Streng nuwe beheermaatreëls het op 20 ...
27/06/2025

Bek-en-klouseer het vinnig versprei, van Karan Beef se voerkrale tot in Noordwes. Streng nuwe beheermaatreëls het op 20 Junie in werking getree in reaksie op die uitbreking. Boere word gemaan om waaksaam te bly en biosekuriteit toe te pas. Lees meer:

Hierdie planne behels onder meer dat lewende beeste, skape of bokke slegs verskuif mag word indien ’n verklaring oor die oorsprong en gesondheid van die diere, asook ’n onderneming teenwoordig is o...

Address

96 Dr. James Moroka Avenue
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

+27182978155

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Agri FARMACY SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Agri FARMACY SA:

Share