08/05/2026
DANKIE Potchefstroom!
Ons het dit gedoen, Best Of Potch.
Uit my hart so dankie vir al julle liefde en ondersteuning.
En natuurlik al my honde en kat kinders. Julle is eintlik die sterre.🥰🥰