Bergsig Equestrian Center and Club

Bergsig Equestrian Center and Club Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bergsig Equestrian Center and Club, Equestrian Center, Harpington Potchefstroom, Potchefstroom.

When the horse comes first and not the sport
17/10/2025

When the horse comes first and not the sport

Ons het ons 1ste Double Qualifier absoluut suksesvol gehandhaaf!Dit was 'n lang komende droom!Uiteindelik bereik en dit ...
19/08/2025

Ons het ons 1ste Double Qualifier absoluut suksesvol gehandhaaf!

Dit was 'n lang komende droom!
Uiteindelik bereik en dit kan van hier af net beter gaan!
Dankbaar vir elke persoon wat gehelp het, elkeen wat advies gegee het, elkeen wat tyd en moeite ingesit het!

Enjoy die fotos wat bietjie van die oomblikke vas gevang het!!

Sien julle volgende jaar met due volgende Qualifiers!!

17/03/2025

Wat 'n AMAZING dag!!!

Die baan was heerlik!! Die weer het saam gespeel!!

Nou vir die Lichtenburg Qualifier! 🤩

Hello Bergsig & mede perderuiters 🔥Ons volgende BERGSIG geleentheid is ons oefendag die 15de Maart 🤩...Almal is welkom o...
06/03/2025

Hello Bergsig & mede perderuiters 🔥

Ons volgende BERGSIG geleentheid is ons oefendag die 15de Maart 🤩...

Almal is welkom om ons te join!

Ons gaan die volgende items uitpak:
1. Fig-8-Flags
2. Keyhole
3. Speedball
4. Poles 2
5. Hurry Scurry

Beplanning is om na so paar drills te kyk wat kan help met die items, en dan die items self ook...

Ons behoort so 09h00 weer te begin...
Onthou jou koelboks en iets om aan peusel deur die dag

Sien julle daar 🔥

Maart maand se vooruitsigte by Bergsig🤩
22/02/2025

Maart maand se vooruitsigte by Bergsig🤩

Goeie naand almal, dis met bitter swaar hart dat ons die pret dag uit stel na die 1ste Maart toe weens die swaar reën wa...
19/02/2025

Goeie naand almal, dis met bitter swaar hart dat ons die pret dag uit stel na die 1ste Maart toe weens die swaar reën wat die laaste twee dae geval het.

Ons stel ons ruiters en ons perde se veiligheid hoog op prys en met die reën wat vir die res van die week voorspel is gaan ons nie die kaans waag nie.

Maar sien julle verseker op die 1ste Maart🤠🐴

Address

Harpington Potchefstroom
Potchefstroom

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bergsig Equestrian Center and Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share