31/07/2026
📢 Archie se mense is gevind 📢
Die wors hondjie is opgetel op die Naboomspruit pad ent buite Modimolle. Dis n entakte reun. Hy is raak gery en word behandel by ons by Kranskop Dierekliniek. Hy het pyn medikasie gekry en is tans op n drip. As iemand weet wie se honde kind die is asb skakel ons by 078 056 8509.