Anne se Honde Salon

Anne se  Honde Salon 4 potige bedrerfies vir alle 4 potige diere was sny knip van toon naels ens

20/09/2023

GRATIS HONDSDOLHEID entings vir September maand by NYLSTROOM DIEREKLINIEK
om wêreld hondsdolheid dag te vier wat op 28 September plaasvind.
Bring jou troetelkinders en kom kuier by ons!

Baie Geluk aan Anne en Dawid wat vandag  Anne se  Honde Salon se 15de verjaarsdag vier. Mag daar nog 15+ suksesvolle jar...
21/04/2023

Baie Geluk aan Anne en Dawid wat vandag Anne se Honde Salon se 15de verjaarsdag vier. Mag daar nog 15+ suksesvolle jare vir julle wees.

Julle doen uitstekende werk.

Vet pret by Anne se honde hotel (Anne se  Honde Salon )...Catch me if you can🤣🐕💙Skakel ons gerus om na jou diere kinders...
03/04/2023

Vet pret by Anne se honde hotel (Anne se Honde Salon )...

Catch me if you can🤣🐕💙

Skakel ons gerus om na jou diere kinders te kyk terwyl jy weg gaan vir 'n wegbreuk.
0845200003. Anne Hoffman

19/07/2022
17/06/2022

Nylstroom Dierekliniek have partnered with MediWallet!

Apply for your MediWallet Account and pay in 3, interest free for your veterinary expenses with us!
It takes the stress out of paying out of pocket for those unexpected vet bills or to cover those bills your pet insurance does not cover.
You will also be able to select a more affordable repayment term of up to 18 months.
For more info, visit www.mediwallet.co.za

14jaar gelede het Anne se hondesalon haar deure oop gemaak,14jr se harde werk,en,as n span met my werkers is ons werk on...
21/04/2022

14jaar gelede het Anne se hondesalon haar deure oop gemaak,14jr se harde werk,en,as n span met my werkers is ons werk ons TROTS!!!!Vandag weer n mylpaal in my lewe!!!!En met die HERE se GENADE!!!SO GROOT OOR ONS!!Honde hotel is ook ons werk,Om na diere te kyk solank kliente met n geruste hart kan gaan vakansie hou,is vir ons n groot plesier!!!!Ons wil net baie dankie se vir al ons kliente se ondersteuning deur al die jare

Wat n voorreg om deel te kon wees van so n fantastiese span.
16/09/2021

Wat n voorreg om deel te kon wees van so n fantastiese span.

08/06/2021
Ons Salon is vandag 'n volle 13 jaar oud. Baie dankie vir almal se ondersteuning deur die jare. Sonder julle kon ons nie...
21/04/2021

Ons Salon is vandag 'n volle 13 jaar oud.

Baie dankie vir almal se ondersteuning deur die jare. Sonder julle kon ons nie tot hier kom nie.

Anne & David

Wat n ondervinding??? En ook n groot voorreg om die 3 Allkapas bokke te kon gaan skeer het by Mpatamaca, ou Eventiera, d...
07/04/2021

Wat n ondervinding??? En ook n groot voorreg om die 3 Allkapas bokke te kon gaan skeer het by Mpatamaca, ou Eventiera, dit was soooo snaaks toe die een bok vir David spoeg, hy het so groot geskrik, want daar was geen waarskuwings nie, net n wilde spoeg, Dit was baie harde werk, en opwinding, ONS WERK IS ONS TROTS!!!! Baie dankie dat julle vir my en Dawid vertrou het, om vir julle die bokke te kon gaan skeer het!!!! Ons het die wol om ons gesit, om net bietjie pret te kan he!!! Ons wag al baie lank om dit te kan gaan doen!!! WAT N VOORREG OM DIT TE KON GAAN DOEN HET!!! NOU KAN ONS OOK SE:ONS HET DIT GEDOEN!!!!

Address

Berg Str 78 ( Alf Makhaleng Str )
Nylstroom
0510

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anne se Honde Salon posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Anne se Honde Salon:

Share

Category