Lani's Boston Terriers

Lani's Boston Terriers Stay updates when the next Bostin terrier puppies will be available
We are not registered breeders.

09/03/2025

Ons gaan vandag ongelukkig ons blad sluit. Dis met groot hartseer wat Lanis Boston Terriers sluit. Ons pragtige Chippie is vanmiddag deur iemand dood gery. Dankie Chippie vir al hierdie pragtige babas wat jy in die wereld gebring het. Jy was die BESTE mamma gewees. Elke baba het jy so mooi versorg as hulle gebore is. Vir dae lank moes ek vir jou kos en water na jou bak toe bring want jy het weier om jou pasgebore babas vir n sekond alleen te Los. Rus sag ons liefste hondjie. Ons harte is baie baie seer. Chippie jou plekkie is soooooo leeg.

16/01/2025

Ķyk hoe groot en oulik het hulle geword.
HIERDIE IS DIE LAASTE 2 HONDJIES.
Ons gaan nie verder met hulle teël nie.
So hierdie is jou laaste kans.

09/01/2025

Kyk ons oulike 2 baba reuntjies.

Gebore 9 Desember 2024
19/12/2024

Gebore 9 Desember 2024

15/02/2024

Ons het nog net die boetietjie oor.

Kyk hoe groot en oulik word ons 3 babas....spekvet en gesond.Bespreek vroegtydig jou baba2 tefies en 1 reuntjie beskikba...
24/01/2024

Kyk hoe groot en oulik word ons 3 babas....spekvet en gesond.
Bespreek vroegtydig jou baba
2 tefies en 1 reuntjie beskikbaar
Elanie

Ons het 3 pragtige babas 2 tefies en 1 reuntjieGebore 11 Januarie 2024 beskikbaar vanaf 20 Februarie 2024
15/01/2024

Ons het 3 pragtige babas
2 tefies en 1 reuntjie
Gebore 11 Januarie 2024 beskikbaar vanaf 20 Februarie 2024

Lani's Boston Terriers reuntjie te koopHys gereed om sg nuwe families te ontmoetKontak my gerusElanie082 6141 282
17/08/2023

Lani's Boston Terriers reuntjie te koop
Hys gereed om sg nuwe families te ontmoet
Kontak my gerus
Elanie
082 6141 282

Nog net 1 babatjie beskikbaar....Boetie no 2Hy is 26 Mei gereed vir sy nuwe familie.082 6141 282 Elanie
06/05/2023

Nog net 1 babatjie beskikbaar....
Boetie no 2
Hy is 26 Mei gereed vir sy nuwe familie.
082 6141 282
Elanie

25/04/2023
Ons pragtige 6 babas is vandag gebore.2 tefies4 reuntjiesOor 6 weke - 26 Mei 2023
14/04/2023

Ons pragtige 6 babas is vandag gebore.
2 tefies
4 reuntjies
Oor 6 weke - 26 Mei 2023

29/03/2023

Hou ons blad dop!!!!!

Ons verwag einde April nuwe babas
Onthou om vroegtydig jou baba Lani's Boston Terriers te boek

Address

Modimolle
0510

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lani's Boston Terriers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category