Kameeldrift Animal Project

Kameeldrift Animal Project Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kameeldrift Animal Project, Animal Rescue Service, Thulamahashe.

02/06/2026
Ek het vandag 4 x 10kg katkos gekoop met geldelike donasies. Dit is vir die ferals by my werk en die winter uitreik in J...
31/05/2026

Ek het vandag 4 x 10kg katkos gekoop met geldelike donasies. Dit is vir die ferals by my werk en die winter uitreik in Junie. Baie dankie vir elkeen wat geld geskenk het.

Die 4 het treats gekry net omdat ek lief is vir hulle
29/05/2026

Die 4 het treats gekry net omdat ek lief is vir hulle

Die 3 kindertjies het elkeen cupcakes gekry.
29/05/2026

Die 3 kindertjies het elkeen cupcakes gekry.

Mamma Cassie en haar seuns Max en Piston het vandag die grootste iglookennel gekry wat daar is. Hulle het 'n kleiner een...
29/05/2026

Mamma Cassie en haar seuns Max en Piston het vandag die grootste iglookennel gekry wat daar is. Hulle het 'n kleiner een gehad maar dit was te klein vir al 3.

Address

Thulamahashe

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kameeldrift Animal Project posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share