Yorkies Delamor

Yorkies Delamor Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Yorkies Delamor, Pretoria.

🤣🤣
05/06/2025

🤣🤣

Jy woef nie te lag nie! 🤣
MY WINKEL: ideesvolvrees.com
VOLG MY: instagram.com/ideesvolvrees

Happy Valentine’s day! With lots of love and yorkie-hugs ❤️❤️
14/02/2025

Happy Valentine’s day! With lots of love and yorkie-hugs ❤️❤️

This litter is sooo beautiful! Love the dark black and tan colors. They are so small and very cute! Only 3 weeks old, bu...
13/02/2025

This litter is sooo beautiful! Love the dark black and tan colors. They are so small and very cute! Only 3 weeks old, but already stole my heart.
Contact me for more info, 0827843410

Lillie en Toggy het die cuteste 4 babas. Van hulle is nog beskikbaar. Kontak ons gerus vir meer info. Hulle het die nawe...
27/01/2025

Lillie en Toggy het die cuteste 4 babas. Van hulle is nog beskikbaar. Kontak ons gerus vir meer info.
Hulle het die naweek hulle eerste kossies geëet. Hulle begin rondstap en speel. As dis so lekker om te sien hoe hulle groei en ontwikkel!

Ons is geseënd met 4 nuwejaars-babas!! 🎉 Dit gaan goed met mamma en babas! Daar is 2 pragtige sussies en boeties. Is dit...
02/01/2025

Ons is geseënd met 4 nuwejaars-babas!! 🎉 Dit gaan goed met mamma en babas! Daar is 2 pragtige sussies en boeties. Is dit nie net te pragtig waar die babas so aan mamma drink nie… ❤️❤️❤️❤️

Hierdie super cute en spelerige 5 puppies is nou reg vir hulle vir altyd huisies. Kontak my gerus vir meer aandag. Esmar...
26/09/2024

Hierdie super cute en spelerige 5 puppies is nou reg vir hulle vir altyd huisies. Kontak my gerus vir meer aandag. Esmari0827843410

Hierdie mooiste klein babas is pragtig! Hulle is nou 3 en 4 wekies oud. Kontak my vir meer info. 0827843410
19/08/2024

Hierdie mooiste klein babas is pragtig! Hulle is nou 3 en 4 wekies oud. Kontak my vir meer info. 0827843410

Hierdie twee pragtige boeties, nou 11 wekies oud is nog beskikbaar. Hulle het die mooiste bosse hare, is super spelerig ...
16/08/2024

Hierdie twee pragtige boeties, nou 11 wekies oud is nog beskikbaar. Hulle het die mooiste bosse hare, is super spelerig en cute! Kontak my vir meer info 0827843410.

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Yorkies Delamor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Yorkies Delamor:

Share