Liabri-Qtees

Call Directions Website

Liabri-Qtees Proud registered breeder of Yorkshire Terrier, Shih Tzu & Toy Pomeranian. Situated in Pretoria East.

Ronel het hierdie Liabri-Qtees seuntjie kom haal gister om ‘n groot pleister op haar seer hartjie💔 te plak. Ronel, ons i...
16/10/2026

Ronel het hierdie Liabri-Qtees seuntjie kom haal gister om ‘n groot pleister op haar seer hartjie💔 te plak. Ronel, ons is baie seker hy gaan baie help om jou vinnig baie beter te laat voel!💖🐶
Baie sterkte!

Larette en haar man het hierdie Liabri-Qtees Poplap kom haal Vrydag.  Hulle kan nie glo sy slaap deur van dag 1 af nie, ...
14/10/2026

Larette en haar man het hierdie Liabri-Qtees Poplap kom haal Vrydag. Hulle kan nie glo sy slaap deur van dag 1 af nie, en blaf en k**r al nie.🤣. Hulle love haar sy is te cute🙏💕🐶

Querena ons Liabri-Qtees Poplappie moes n paar wekies wag voor Jacques en vroulief haar kon optel. Sy het sommer gou aan...
13/10/2026

Querena ons Liabri-Qtees Poplappie moes n paar wekies wag voor Jacques en vroulief haar kon optel. Sy het sommer gou aangepas en is sommer al klaar tuis.
Geniet haar julle
💖🐶

08/10/2026
Pip ons Liabri-Qtees seuntjie moes ‘n bietjie wag tot sy nuwe  Mamma Olga hom kon kom haal het. Hy deel net soentjies ui...
26/09/2026

Pip ons Liabri-Qtees seuntjie moes ‘n bietjie wag tot sy nuwe Mamma Olga hom kon kom haal het. Hy deel net soentjies uit😍! Geniet hom Olga hy het baie liefde om te gee.💕🐶

Jy kan sien vir wie skree Cindy se seuntjie en sy nuwe Liabri-Qtees Poplappie. 🤣💕🐶
21/09/2026

Jy kan sien vir wie skree Cindy se seuntjie en sy nuwe Liabri-Qtees Poplappie. 🤣💕🐶

Adrian se Pappa en Mamma het hierdie week vir hom n Liabri-Qtees Poplappie kom haal. Dis hulle 2de Liabri-Qtees  baba. S...
21/09/2026

Adrian se Pappa en Mamma het hierdie week vir hom n Liabri-Qtees Poplappie kom haal. Dis hulle 2de Liabri-Qtees baba. Seker sy gaan vir julle net soveel liefde en vreugde gee soos no 1.
🐶💕

Lizelle het hierdie bondeltjie liefde van Liabri-Qtees opgetel die naweek. Sy is glo ook n besige bytjie eet en drink go...
06/09/2026

Lizelle het hierdie bondeltjie liefde van Liabri-Qtees opgetel die naweek. Sy is glo ook n besige bytjie eet en drink goed.
Geniet haar julle
🐶🌸💕

Address

Mooiplaats
Pretoria
0002

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liabri-Qtees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category

Nearby pet stores & pet services