10/05/2026
Ons liefste Scooby seun min het ons geweet die was jou laaste groom saam ons ππ jy was n goeie seun en van die begin af deel van ons lewe. Ons gaan jou vreeslik mis en ek weet Luna ook. Nicodene ons harte is saam julle seer ek is sooooo jammer ππππβ₯οΈ