Die aan- en afsit van ligte soos ooreengekom met ooreenstemmende besoeke (oggend / aand). Natgooi van plante, asook die voer van diere. Ons speel en gee aandag aan die dierekinders sodat die verlange nie te veel raak nie. Daar kan tot met die dierekinders gaan stap word. Enige spesiale vereistes sal aan voldoen word soos ooreengekom! Addisioneel is daar die opsie van grassny terwyl u weg is vir va
naf R80.00. Daar word ook gereeld na besoeke ‘n WhatsApp boodskap met wat aangaan by die huis en dalk fotos van die dierekinders gestuur.
• Ons is baie betroubaar
• Centurion gebaseer
• Het geen kriminele rekord
• Sal jou huis en die inhoud met respek behandel
• Ons het laas jaar begin om mense so te help en het 'n paar kliënte wat u kan kontak vir verwysings - vra net! Huis oppas is, 'n wedersydse vertroue werk. As sodanig, en so ver as moontlik, word daar aangedring op 'n aangesig tot aangesig ontmoeting voordat enige ooreenkomste gemaak word deur een van die partye. Dit is noodsaaklik dat u ons ontmoet om ons gesigte in die werklike lewe en nie net 'n paar foto te sien op 'n webwerf nie. Ook, sou ons graag u troeteldiere wil ontmoet deur u. Terwyl ons daarna sal streef om ten alle tye te voldoen aan u ooreengekomde sekuriteitsmaatreëls, sal ons onder geen omstandighede aanspreeklik wees vir skade aan die eiendom as gevolg van misdaad, brand, vloed of enige natuurlike of onnatuurlike handeling of gebeurlikheid. Ons is nie sekuriteitswagte nie. Vir langer periodes is daar ‘n glyskaal van fooie beskikbaar waarop ooreengekom kan word om dit meer beskostigbaar te maak.
-----------------------------------------------------------------
The switching of lights on and off as expected with the visits as arrangment (morning / evening). Take out of trash on trash day. Can also water the garden and plants. Playtime and interaction with your pets to make the missing of their owners less. Any other requirements will be met as arranged! The additional option of cutting the grass while you are away for R80.00. There will be every day or after each visit a WhatsApp message sent to you with what's going on at home, and perhaps pictures of your pets .
• We are very reliable
• Centurion based
• Have no criminal record
• Will respect your home and its contents
• We started to helping people last year and had some clients that you can contact for references - just ask! House sitting is a mutual trust work. We insist on meeting face-to-face before any commitments are made by any of parties. It is essential that you meet us to see our faces in real life and not just a few pictures on a website. Also, we would like to meet your pets. While we will strive at all times to meet your agreed security measures, we wil not be liable under any circumstances for damage to property as a result of crime, fire, flood or any Godly actions. We are not security guards. We are three that share responsibility - so no one is alone. The longer you are away, the cost per day will be less or we can discuss together about a lump sum that works well for everyone.