Paws of Love

Paws of Love Paws of Lov is a project that reaches out to the animals and people in the community that are in need

07/06/2026

Uiteindelik is sy veilig en kan sy mediese hulp kry vir die groot melk klier gewas en die piometra (baarmoeder infeksie) 3 dae gespook om haar gevang te kry op die gwarrie, vol gate, skrape en verskeie dorings agv die rondkruip in die doring bosse....maar alles die moeite werd. dq aan Karin, Tiaan wat my gehelp het om haar te vang. dq aan Cobus en al die ander wat haar elke dag kos, water en liefde gegee het. ons gaan nou hulp nodig he met fondse vir haar operasies. dit gaan ongeveer R2 500 wees. as enigeen wil en kan 'n bydrae maak kan jul betaal in:
PAWS OF LOVE
Capitec Business Current acc
Rek no 105 184 6200
Tak kode 450105
Verw Lexi
of
Brits Dierekliniek
FNB, Cheque,
Rek no. 62275363077,
Tak 260146
Verw 22866 Lexi
baie dq aan almal wat ons altyd bystaan en help.
Bewys v betaling kan gestuur word aan Annalene Grundlingh 082 389 3374

04/06/2026

Is daar nog persone wat 'n sak hondekos kan skenk vir Paws of Love . Daar is 'n groot behoefte om vir 80 honde te versorg. Whatsup my dan reel ek om dit op te tel. 079 984 7411 Asseblief & Dankie

29/05/2026

1 Maart 2024 het 'n snouted Cobra vir Rex gepik. vir oomblike was dit "touch and go" Rex het in die veearts hok net gele en ruk. getjank omdat hy wil opstaan maar nie kon nie...die volgende dag was my gemoed swaar want ek het die slegste verwag...maar toe ek die volgende oggend by die veearts kom staan Rex al blaffend in die hok, want hy wil huis toe gaan...nie baie lank daarma toe is Rex heel lam in sy agterlyf maar na sy behandeling toe loop en speel hy weer met sy houtblokkie asof hy nog nooit iets makeer het nie. in verlede jaar toe word hy gediagniseer met nierskade maar weereens het Rex huis toe gegaan en goed gevorder. Rex het so 2 weke terug begin siekerig word, begin gewig verloor en was nie so ywerig om met sy houtblokkie te speel soos altyd nie. ongeag al die behandeling en al sy eienaars se liefde en moeite om hom gesond te kry, moes ons die hartseer waarheid in die gesig staar....Rex se tyd is min.... dag 1 toe hy by die veearts kom het hy nog sy stert geswaai en was hy so happy as wat daai siek verswakte lyfie kon wees. vandag moes ons afskeid neem en hom groet. op die ouderdom van 11 plus jaar het Rex sy Engel vlerke gekry...lekker speel met die houtblokkies aan die anderkant. RIP Liefste Rex. vir ewig, vir altyd in ons harte.

29/05/2026
๐Ÿ“โœจ STRAWBERRIES  FOR SALE BRITS  โœจ๐Ÿ“Fresh, sweet & juicy ๐Ÿ“Strawberries๐Ÿ“ โ€“ 1kg for only R65๐Ÿ“๐Ÿ‘‰ All proceeds in support of P...
25/05/2026

๐Ÿ“โœจ STRAWBERRIES FOR SALE BRITS
โœจ๐Ÿ“

Fresh, sweet & juicy ๐Ÿ“Strawberries๐Ÿ“ โ€“ 1kg for only R65๐Ÿ“

๐Ÿ‘‰ All proceeds in support of PAWS OF LOVE ๐Ÿถ๐Ÿพโค

๐Ÿ”ฅ ORDERS MUST BE IN BEFORE 16:00 Wednesday afternoon๐Ÿ”ฅ
๐Ÿ“… Collection: Brits โ€“ Thursday 28May

๐Ÿ’ณ Payment Details:
PAWS OF LOVE
Capitec Business Current Account
Acc Nr: 105 184 6200
Branch Code: 450105
Reference: Your Name & Surname

๐Ÿ“ฉ Send proof of payment to confirm order:

Annalene Grundlingh โ€“ 082 389 3374

๐Ÿ“๐ŸŒŸ DON'T MISS OUT PLACE YOUR ORDER TODAY๐Ÿ“๐ŸŒŸ
๐Ÿถ๐Ÿถโœจ Support a worthy cause! โœจ๐Ÿถ๐Ÿถ

24/05/2026

Asher came to HAWS after experiencing something that no animal deserves to have happen to them .. he was dumped out of a vehicle which drove off without a second thought for his welfare. No one came forward to claim him and he is now hoping for a new, caring, forever home. ๐Ÿ™๐Ÿ’–๐Ÿพ

He has adjusted well to his new surroundings at HAWS and is a loving happy boy. We canโ€™t imagine why he was dumped. ๐Ÿฅฒ

If you are interested please download an Adoption form to fill in and submit to HAWS by email on or by WhatsApp on 0764550322:

https://haw-s.co.za/adopt/

https://maps.app.goo.gl/nCJPzBmD65RJ9GKG7?g_st=ipc

18/05/2026

Please share to help find this oneโ€™s home! ๐Ÿ™๐Ÿฅฒ




18/05/2026
18/05/2026

Address

Brits

Telephone

+27823893374

Website

https://www.backabuddy.co.za/campaign/food-and-vet-bill-assistance

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Paws of Love posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Paws of Love:

Share