30/10/2026
𝗗𝗼𝗼𝗶𝗲 𝗯𝗼𝗺𝗲 𝗹𝗮𝗻𝗴𝘀- 𝗼𝗳 𝗶𝗻 𝗷𝗼𝘂 𝗴𝗿𝗼𝗻𝗱𝗱𝗮𝗺?
Wanneer 'n boom dood is, beteken dit dat die wortels deur 'n verrottingsproses gaan. Dit skep kanale en swak areas in die grondprofiel. Heelwaarskynlik sal dit 'n bydraende faktor wees oor hoekom die dam lek.
Ons gebruik 𝗗𝗔𝗠𝗙𝗜𝗫 𝗪𝗲𝘁 met groot sukses om die waterhou vermoë van die damvloer te verbeter, veral in sulke uitdagende gevalle. Gesels met ons oor oplossings.
________________________
𝗧𝗲𝗰𝗵𝗻𝗶𝗰𝗮𝗹 𝗚𝘂𝗶𝗱𝗮𝗻𝗰𝗲
011 372 4691
𝗪𝗵𝗮𝘁𝘀𝗔𝗽𝗽 𝗦𝘂𝗽𝗽𝗼𝗿𝘁
082 820 8787 / 078 681 2314
𝗪𝗲𝗯𝘀𝗶𝘁𝗲
www.damfix.co.za