Vets and Pets Vet Clinic Worcester

Vets and Pets Vet Clinic Worcester This is the official page of Vets and Pets Vet Clinic . To inform and educate pet owners regarding veterinary care and services.

11/03/2026

Ons ervaar n probleem met ons telefone.
Skakel of whatsapp asb op 076 206 9627 . Ons behoort binnekort oproepe te kan ontvang.(11/03/2026)

Ons wens vir Leila 'n spoedige herstel toe.
25/02/2026

Ons wens vir Leila 'n spoedige herstel toe.

23/02/2026
Beskerm jou honde en wees asb op die uitkyk vir die oukies. Ons het 3 gevalle gesien die laaste rukkie waar honde gestee...
03/02/2026

Beskerm jou honde en wees asb op die uitkyk vir die oukies. Ons het 3 gevalle gesien die laaste rukkie waar honde gesteek is.
Alhoewel die pasiente se lewens nie gewoonlik in gedrang is nie het hulle almal ernstige mediese hulp nodig.
Dit is 'n baie pynlike steek en kan asemnood en verlamming veroorsaak.
Teengif is die beste manier om hulle te help.
Ons hou die teengif aan en ons kon al die honde so ver gesond kry. Die steke is meer ernstig in kleiner diertjies.
Wees veral versigtig waar hout of blare lĂȘ.

13/01/2026
19/11/2025
Lets find him a home . He was treated by myself for  horrific bite wounds that cost him his front leg. He is a lovely do...
04/11/2025

Lets find him a home . He was treated by myself for horrific bite wounds that cost him his front leg. He is a lovely dog.

Die hondjie is opgetel in Rouxpark. Kontak ons asb as iemand weet waar sy hoort.
04/11/2025

Die hondjie is opgetel in Rouxpark. Kontak ons asb as iemand weet waar sy hoort.

Address

73 Riebeeck Road
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 07:30 - 18:00
Tuesday 07:30 - 18:00
Wednesday 07:30 - 18:00
Thursday 07:30 - 18:00
Friday 07:30 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27233420676

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vets and Pets Vet Clinic Worcester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vets and Pets Vet Clinic Worcester:

Share

Category