20/04/2026
๐พ๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐
๐๐ ๐รช๐๐๐๐
...
Dis โn Sondagoggend, en oomblikke soos hierdie herinner ons hoekom ons doen wat ons doen. ๐พ
โn Dapper mamma wat haar kleintjies vir die heel eerste keer ontmoet nรก haar keisersnee โ klein oomblikke, maar sรณ spesiaal.
Dit is wat ons beroep so besonders maak. ๐