Tialenah Golden Retrievers

Directions Website

Tialenah Golden Retrievers Ethical and responsible Breeder of registered Golden Retrievers

26/10/2026

Ons speel nog lekker by die huis maar soek na ons eie mens om lief te he .
Vanderbijlpark. 063 748 2047

En so hou ons pa se voete lekker warm . Hy moet net nie opstaan . Dan is ons almal ontsteld . Want netnou loop hy vir on...
05/10/2026

En so hou ons pa se voete lekker warm . Hy moet net nie opstaan . Dan is ons almal ontsteld . Want netnou loop hy vir ons weg .

27/09/2026

Hahah hulle het ons geflor gister op die skou . Baie geluk aan die wenners .

Nou is Baas n behoorlike windbol . Baie geluk Tormei LuckyGo Bastiaan met jou mooi wen vandag by die skou . Ma se ou bul...
13/09/2026

Nou is Baas n behoorlike windbol . Baie geluk Tormei LuckyGo Bastiaan met jou mooi wen vandag by die skou . Ma se ou bulperd

30/08/2026

Ooo ons hou daarvan om by die skou te wees . Ek kan wys hoe n mooi seuntjie is ek

Ons mooie Bastiaan het omtrent sy beste voet voor gesit die afgelope Kusa skou . Ek is so trots op die meneertjie
30/08/2026

Ons mooie Bastiaan het omtrent sy beste voet voor gesit die afgelope Kusa skou . Ek is so trots op die meneertjie

Ons soek nog na ons eie huise . 9 weke oud . Kusa geregestreer.  Vanderbijlpark
16/08/2026

Ons soek nog na ons eie huise . 9 weke oud . Kusa geregestreer. Vanderbijlpark

Toe speel ek bitjie fotograaf .
29/07/2026

Toe speel ek bitjie fotograaf .

25/07/2026

Dis lekker om so bitjie in die son te sit as dit so lekker koud is . Veral met sulke lekker geselskap .

21/07/2026

Our beautiful Golden Retriever puppies are starting eating dry food . Now we are big puppers Mammie .

Address

38 Stephanopark
Vanderbijlpark
1912

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tialenah Golden Retrievers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category

Nearby pet stores & pet services