Carol's Worshondjies

Carol's Worshondjies My worsie kinders is my alles.So baie lief vir elkeen van hulle.Elkeen het op sy eie manier "n spesiale plekkie in my hart.

20/02/2025

For safe transport of your pets contact Black Leash Pet Couriers on 0711544354

2 x Opregte miniatuur worshond tefies (baie klein en petite) gereed vir bespreking. Amper 5 weke oud. Sal elke 2 weke on...
03/09/2024

2 x Opregte miniatuur worshond tefies (baie klein en petite) gereed vir bespreking. Amper 5 weke oud. Sal elke 2 weke ontwurm word en sal op 6 weke ingeent wees. Gereed vir hul nuwe huise tussen 20 en 27 September. Ouers is gerigistreer by sacbr. Kontak my gerus op whatsapp 079 062 2355 vir meer inligting ek is van Vanderbijlpark

2 x Opregte miniatuur tefies is nog beskikbaar vir bespreking. Hulle is 2 Augustus gebore en sal op 20 September 7 weke ...
02/09/2024

2 x Opregte miniatuur tefies is nog beskikbaar vir bespreking. Hulle is 2 Augustus gebore en sal op 20 September 7 weke wees en op 27 September 8 weke.. Hulle sal elke 2 weke ontwurm word en sal op 6 weke ingeent wees. Die ouers is gerigistreer by sacbr. Kontak my gerus op whatsapp 079 062 2355 vir meer inligting. Hulle is baie klein en petite. Ek is van Vanderbijlpark

Kontak my gerus op whatsapp 079 062 2355 vir meer inligting. 1 x swart en tan langhaar reuntjie. Reeds ingeent en ontwur...
21/04/2024

Kontak my gerus op whatsapp 079 062 2355 vir meer inligting. 1 x swart en tan langhaar reuntjie. Reeds ingeent en ontwurming is op datum. Ek is van Vanderbijlpark

Langhaar worsies gereed vir bespreking hulle is reeds ingeent en ontwurming is op datum kontak my gerus op whatsapp 079 ...
18/04/2024

Langhaar worsies gereed vir bespreking hulle is reeds ingeent en ontwurming is op datum kontak my gerus op whatsapp 079 062 2355 vir meer inligting indien jy moontlik belangstel. Ek is van Vanderbijlpark

16/04/2024

Ek het langhaar babas wat reeds ingeent is en ontwurming is op datum. Kontak my gerus op whatsapp 079 062 2355 vir meer inligting en fotos. Hulle is gebore 4 Maart

16/04/2024
30/03/2024

1 x piebald reuntjie en 1x chocolate tefie en 1x swart en tan tefie gebore 3 Maart. Hulle kan nou geboek word en sal reg wees vir hul nuwe huise op so 8 weke. Sal elke 2 weke ontwurm wees en ingeent wees op 6 weke. Kontak my gerus op whatsapp 079 062 2355 vir meer inligting

Miela kom uit een van Carol's Worshondjies se werpsels. Sy is so pragtig en Charné haar mense mamma bederf haar vreeslik...
14/02/2024

Miela kom uit een van Carol's Worshondjies se werpsels. Sy is so pragtig en Charné haar mense mamma bederf haar vreeslik baie. Sy het die beste mense mamma vir haarself gekry

Opregte worshondjies gereed einde Februarie begin Maart. Kontak my gerus op whatsapp 079 062 2355 vir meer inligting ind...
11/02/2024

Opregte worshondjies gereed einde Februarie begin Maart. Kontak my gerus op whatsapp 079 062 2355 vir meer inligting indien jy moontlik belangstel.

Kyk net hoe mooi
16/12/2023

Kyk net hoe mooi

Address

Emfuleni

Telephone

+27790622355

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Carol's Worshondjies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category