Pokkelindi's Dogsitting and Grooming

Directions

Pokkelindi's Dogsitting and Grooming Liefde in oorvloed vir jou woefkinders terwyl jy weggaan. Groot erf vir heeldag speel en baljaar.

24/11/2025

Part 2

24/11/2025
KuierwoefsAlmal so special op hul eie manier en elkeen met sy/haar unieke persoonlikheid.So lief vir elkeen van hulle 🦴🐕...
24/11/2025

Kuierwoefs
Almal so special op hul eie manier en elkeen met sy/haar unieke persoonlikheid.
So lief vir elkeen van hulle
🦴🐕❤️

A Day in the life as a Pet sitter.Blessed to do what I love everyday🐕🦴❤️ Part 1
24/11/2025

A Day in the life as a Pet sitter.
Blessed to do what I love everyday🐕🦴❤️ Part 1

My eerste gholfdag vandag en wat 'n ervaring. Dankie Janine Geldenhuys vir al jou hulp met my logo. Die mooiste banner O...
06/06/2025

My eerste gholfdag vandag en wat 'n ervaring. Dankie Janine Geldenhuys vir al jou hulp met my logo. Die mooiste banner OOIT en jou hulp en raad. Cecilia Du Plessis vir jou hulp en geduld met my. Ek dink nie daar is iemand meer bekend in Potch as jy nie. Dankie vir die Dienssentrum vir die leen van al die Pannekoek benodighede en dat ek met die bestel deeg in die dorp kon bak. Dankie Tjaart dat jy my gehelp het om die dag moontlik te maak. Dankie 4 Art Regiment vir die aanbieding van die Gholfdag. Dankie Janise Nell en Deane Nell dat jul Mamma kom help het.Dankie Louis Le Grange vir jou barman skills en bereidwilligheid om in te spring en te help. Dankie Wendri Oosthuizen Eloff dat jy vir ons kom kuier het.Dit het Baie beteken. Dankie Cobus Groenewald dat jy deel was van my 4 bal. Dankie Janine Minnie van Custom cuttings vir ons mooi hemde. Jul almal was deel van vandag se sukses en ek waardeer elkeen van julle. 🤗❤️🙏 Janine Meyer Nell

Ons 1ste Desember kuiergas. Lekker jou weer te sien Jessie 🐶❤️🤗
01/12/2024

Ons 1ste Desember kuiergas. Lekker jou weer te sien Jessie 🐶❤️🤗

28/10/2024

Luilekker lewe. Moeg van niks doen nie 🐕❤️

27/10/2024

Buks love kar ry. Geniet die uitstappies saam met ons Spar toe 🤗

Address

Klerkstreet 51, Miederpark
Potchefstroom
2520

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pokkelindi's Dogsitting and Grooming posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category