ANSU Jack Russells

ANSU Jack Russells We are CanineSA registered Jack Russell breeders.

Vandag het die kinders self vir Jasper sy eie trappe gebou om op hulle bed te kan klim!!❤️❤️ Jasper is natuurlik baie da...
01/09/2026

Vandag het die kinders self vir Jasper sy eie trappe gebou om op hulle bed te kan klim!!❤️❤️

Jasper is natuurlik baie dankbaar!😜😜

25/08/2026

😂😂😂lovit!❤️

Dit is hoe die man jag saam met sy pa!😜😂💙💙Altyd so lekker om fotos te kry en te kan sien hoe geliefd hulle is!❤️❤️
25/08/2026

Dit is hoe die man jag saam met sy pa!😜😂💙💙

Altyd so lekker om fotos te kry en te kan sien hoe geliefd hulle is!❤️❤️

Defintief nie 'n maklike taak om die besige lyfies af te neem en dit nog te probeer doen met besige kindertjes wat saam ...
23/06/2026

Defintief nie 'n maklike taak om die besige lyfies af te neem en dit nog te probeer doen met besige kindertjes wat saam met hulle rond hardloop!😅😅😍🥰 MAAR ek verruil dit vir niks!!

Ontmoet vir Betsie! ❤️❤️'n Tefie wat ons hou uit Bessie x Bismark werpsel!😍😍
22/06/2026

Ontmoet vir Betsie! ❤️❤️

'n Tefie wat ons hou uit Bessie x Bismark werpsel!😍😍

Soveel liefde in die een foto!❤️❤️❤️ Lekkerste hondjies vir kinders!!🐶🐶❤️
12/06/2026

Soveel liefde in die een foto!❤️❤️❤️

Lekkerste hondjies vir kinders!!🐶🐶❤️

Bismark se laaste werpseltjies is gebore! Hy het seker gemaak ons kan sy lyn behou voor hy oorlede is❤️❤️❤️😢😢😢
08/06/2026

Bismark se laaste werpseltjies is gebore! Hy het seker gemaak ons kan sy lyn behou voor hy oorlede is❤️❤️❤️😢😢😢

Sy eie lewendige kussings!!❤️❤️
25/05/2026

Sy eie lewendige kussings!!❤️❤️

Aangesien ons brug weg gespoel het “homeschool” ons party dae, want dit is net te vêr om elkedag skooltoe te ry….vandag ...
20/05/2026

Aangesien ons brug weg gespoel het “homeschool” ons party dae, want dit is net te vêr om elkedag skooltoe te ry….vandag “pouse” het ons vir Jasper (vernoem na Jasper Wiese natuurlik😂) vir ‘n stappie gevat!💙💙💙

Ons nuwe baie “clingy” seuntjie baba! As hy nie stout is nie dan wil hy in die arms slaap of op my skoot wanneer ek werk...
18/05/2026

Ons nuwe baie “clingy” seuntjie baba! As hy nie stout is nie dan wil hy in die arms slaap of op my skoot wanneer ek werk!!❤️❤️

Address

McGregor

Telephone

+27713326439

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ANSU Jack Russells posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to ANSU Jack Russells:

Shortcuts

Share

Category