Preller Walk Vetshop

Preller Walk Vetshop Quality, affordable products for your pet. You will receive expert advice and friendly service.

Ruani het met hierdie prág Boerboel tefie kom kuier.Sy is 9 weke oud en weeg reeds 8.5kg. Mooier kan dit mos nou nie🩷
06/06/2026

Ruani het met hierdie prág Boerboel tefie kom kuier.
Sy is 9 weke oud en weeg reeds 8.5kg. Mooier kan dit mos nou nie🩷

We have another limited Optiwoof 20kg Adult Special!  R855.00.
04/06/2026

We have another limited Optiwoof 20kg Adult Special! R855.00.

SPECIAL!!

20kg Optiwoof Adult. R855.00
40kg Optiwoof Adult R1710.00

Note : while stocks last, VERY limited stock available.

A favourite!
03/06/2026

A favourite!

Moisty Bites Dental Sticks — a tasty way to help keep tails wagging and teeth looking their best 🐶🦷

Soft, flavourful, and perfect for both big and small dogs, available in 500g tubs and 120g pouches.

Treat time just got a little fresher 💛

Remember: always provide fresh water when serving treats.

Gister het ons letterlik 'n groot kuier geniet met Juané Jacobs se Boerboel baba Lexie. 'n Vriendelike verteenwoordiger ...
02/06/2026

Gister het ons letterlik 'n groot kuier geniet met Juané Jacobs se Boerboel baba Lexie. 'n Vriendelike verteenwoordiger het geduldig gewag dat die armsvol 7 weke oue kleinding eers opgesoen en gedruk word voor hy gehelp is😁

Die besige Saterdag het skielik die béste Saterdag geword toe die vriendelike gesin met hulle nuweling kom kuier het! He...
30/05/2026

Die besige Saterdag het skielik die béste Saterdag geword toe die vriendelike gesin met hulle nuweling kom kuier het! Hendrik, Elmien, Hendrik Jnr en Nina het pas hulle Rifrug baba Cruiser gekry. 7 Weke oue Cruiser gaan heerlik op die plaas baljaar met 'n handvol ander honde maats. Ons het vir die grootpoot seun VetsBrands Large Breed Puppy kos aanbeveel.

Mooie Shadow en Nala by Petro regs en Corrie. Die kleingoed is te vreemd om veilig in die Vetshop te kom kuier, toe gaan...
30/05/2026

Mooie Shadow en Nala by Petro regs en Corrie. Die kleingoed is te vreemd om veilig in die Vetshop te kom kuier, toe gaan neem ons sommer die fotos daar by ma Petro se Lemique Hair Studio. Die pragtige blou-oog wolbolletjies eet Hill’s Kitten kos.:

Christine en Caleb het gister met 11 weke oue Pug, Loafie kom kuier.  Die opvreetbaar-dierbaarste klein hondjie, van sy ...
29/05/2026

Christine en Caleb het gister met 11 weke oue Pug, Loafie kom kuier. Die opvreetbaar-dierbaarste klein hondjie, van sy krulstertjie tot sy platbekkie🩵💙

25/05/2026

Four not-so-fun facts about roundworms 🐶:

🍼 Puppies can be born with roundworms or get them through their mother’s milk
🪱 They live in a dog’s intestines and can grow up to 15cm long
🤢 Heavy infestations can cause diarrhoea, vomiting, and poor growth
👶 Roundworms can infect humans, especially children, if hygiene is not maintained

Keep your pup protected with SIMPARICA Trio, the #1 chewable parasite control for dogs, trusted globally to eliminate roundworms, hookworms, heartworms, ticks, and fleas.

Ask your vet about SIMPARICA Trio or grab it from pet shops or online 👉 https://www2.zoetis.co.za/simparica-for-dogs/where-to-buy

Johan en Rozelle Cloete se French Bulldog Mademoiselle Suzie se gesiggie in foto 2 wys duidelik wat sy d**k van die gebr...
22/05/2026

Johan en Rozelle Cloete se French Bulldog Mademoiselle Suzie se gesiggie in foto 2 wys duidelik wat sy d**k van die gebrek aan privaat aantrekhokkies in die Vetshop! Dit boonop terwyl die paparazzi ywerig fotos neem van haar in haar keuse van Dog's Life se chic, praktiese winterjassies. Die fietse dametjie weeg 'n gesonde 9.6kg.

SPECIAL!!20kg Optiwoof Adult. R855.0040kg Optiwoof Adult  R1710.00Note : while stocks last, VERY limited stock available...
21/05/2026

SPECIAL!!

20kg Optiwoof Adult. R855.00
40kg Optiwoof Adult R1710.00

Note : while stocks last, VERY limited stock available.

Address

C/O Louw Wepener & Genl. Hertzog Str
Dan Pienaar
9310

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 14:00
Sunday 10:00 - 13:00

Telephone

+27514360661

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Preller Walk Vetshop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Preller Walk Vetshop:

Share

Category