Dan Pienaar Dierekliniek

Dan Pienaar Dierekliniek Ons is jou troeteldier se beste vriend
(1)

VerloreGevind by 7 DammeTans by Dan Pienaar Dierekliniek
31/08/2026

Verlore
Gevind by 7 Damme
Tans by Dan Pienaar Dierekliniek

Baie geluk met jou Verjaarsdag!Aan ’n altyd vriendelike, omgee-veearts van almal by Dan Pienaar Dierekliniek
28/08/2026

Baie geluk met jou Verjaarsdag!
Aan ’n altyd vriendelike, omgee-veearts van almal by Dan Pienaar Dierekliniek

20/08/2026
Yorkie is afgehaal deur eienaar.Yorkie verlore Jan Marx straat Pentagon park.Tans by Dan Pienaar Dierekliniek.
13/08/2026

Yorkie is afgehaal deur eienaar.

Yorkie verlore Jan Marx straat Pentagon park.
Tans by Dan Pienaar Dierekliniek.

n Dapper 3 en n half jarige seun is vandag gekastreer en het alles soos 'n ware kampioen hanteer. Nou is dit tyd vir bai...
05/08/2026

n Dapper 3 en n half jarige seun is vandag gekastreer en het alles soos 'n ware kampioen hanteer. Nou is dit tyd vir baie liefde, rus en bederf terwyl hy herstel.
Sterkte, Diesel – ons wens jou 'n vinnige en voorspoedige herstel toe. 🩵🐶

Koue Saterdagoggend én 'n inspuiting? Ai, dis nie vir sissies nie! 😅💉 Maar nou is dit agter die rug.
01/08/2026

Koue Saterdagoggend én 'n inspuiting? Ai, dis nie vir sissies nie! 😅💉 Maar nou is dit agter die rug.

VEILIG TERUG BY EIENAAR!Verlore in Dealeweg. Tans by Dan Pienaar Dierekliniek. Skakel 051 436 0456
23/07/2026

VEILIG TERUG BY EIENAAR!

Verlore in Dealeweg. Tans by Dan Pienaar Dierekliniek. Skakel 051 436 0456

Baie dankie Snowie se eienaar is gevind!Help ons asseblief om die eienaar op te spoor! 🐩Hierdie pragtige Poedel-tefie is...
21/07/2026

Baie dankie Snowie se eienaar is gevind!

Help ons asseblief om die eienaar op te spoor! 🐩
Hierdie pragtige Poedel-tefie is vandag in Wilcocksweg, Bloemfontein, gevind.
Indien jy haar herken of weet wie haar eienaar is, kontak ons asseblief so gou moontlik. Deel gerus hierdie plasing sodat sy vinnig weer veilig by haar huis kan uitkom.
Baie dankie vir julle hulp! ❤️
Skakel 051 436 0456

Wat kan ons meer sê.... Die oulikste Golden Retriever babahondjies
13/06/2026

Wat kan ons meer sê.... Die oulikste Golden Retriever babahondjies

Address

99 Deale Weg, Dan Pienaar
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:30 - 12:00
14:00 - 17:00
Tuesday 07:30 - 12:00
14:00 - 17:00
Wednesday 07:30 - 12:00
14:00 - 17:00
Thursday 07:30 - 12:00
14:00 - 17:00
Friday 07:30 - 12:00
14:00 - 17:00
Saturday 08:30 - 12:00

Telephone

+27514360456

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dan Pienaar Dierekliniek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dan Pienaar Dierekliniek:

Shortcuts

Share

Category