Ramsem - PTY LTD

Ramsem - PTY LTD Ramsem, a reproduction company offering Reproductive Technology Services for sheep, goats and cattle.

Ramsem's services include: Products - Syncronisation aids and AI equipment for Sheep and Cattle. Semen collection and freezing, Laparoscopic AI on Ovine and Caprine, Embryo Flushing and Transfer as well as Semen and Embryo export to various countries.

Dr Fanie Steyn het op 13 April Dohne Merinos gaan lapa by ๐—Ÿ๐—ผ๐˜‚๐˜„๐—ฟ๐—ฒ๐—ป๐˜€ ๐—–๐—ผ๐—ป๐—ฟ๐—ฎ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ  in Edenburg. โ€ข Scan uitslae:  Lapa 83%. Tot...
18/06/2026

Dr Fanie Steyn het op 13 April Dohne Merinos gaan lapa by ๐—Ÿ๐—ผ๐˜‚๐˜„๐—ฟ๐—ฒ๐—ป๐˜€ ๐—–๐—ผ๐—ป๐—ฟ๐—ฎ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ in Edenburg.

โ€ข Scan uitslae: Lapa 83%. Totaal met opvolg 94%. Eenlinge 44%. Meerlinge 49%
โ€ข Verwagte lammers: Lapa 135%. Totaal met opvolg 147%
โ€ข Lapa lammers: 266. Opvolg net 24 lammers

Louwrens sรช: "Ek is in die wolke! Beste lapa ooit! BAIE DANKIE!!"

Baie geluk aan Louwrens en sy span - ons sien saam met jou uit na die lammery๐ŸŒฑ

๐—Ÿ๐—ฒ๐—ป ๐—น๐—ฎ๐—ฎ๐˜ ๐—น๐—ผ๐—ผ๐—ฝ!๐Ÿ’ช๐Ÿผ๐ŸDr's Thomas Steyn en Wynand van der Merwe het op 9 April by Len du Randt in Tarkastad gaan werk. 500 Me...
18/06/2026

๐—Ÿ๐—ฒ๐—ป ๐—น๐—ฎ๐—ฎ๐˜ ๐—น๐—ผ๐—ผ๐—ฝ!๐Ÿ’ช๐Ÿผ๐Ÿ

Dr's Thomas Steyn en Wynand van der Merwe het op 9 April by Len du Randt in Tarkastad gaan werk. 500 Merino ooie is gelapa. Opvolgramme is vir een siklus bygesit. Sonarresultate lyk as volg:

Lapa:
10 Drielinge (30), 256 tweelinge (512) en 142 enkellinge = 683 lammers

Opvolg:
37 enkelinge en 23 tweelinge (46) = 83 lammers

Droog: 33 ooie

๐Ÿ‘‰๐Ÿผ'n Totaal van 766 lammers (153% uit al die ooie) word dus verwag!

Baie geluk aan Len en sy boerderyspan met hierdie skitterende resultate!

Andrew Jordaan en Seuns bedank graag almal wat betrokke was by die voorbereiding, voeding, laparoskopie-program en bestu...
10/06/2026

Andrew Jordaan en Seuns bedank graag almal wat betrokke was by die voorbereiding, voeding, laparoskopie-
program en bestuur van hul Goedehoop stoetooie. Hier volg die resultate van die 2026-skandering, soos ontvang van die teler...
โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”

๐Ÿ‘ TOTALE OOIE GEPAAR: 833

โœ… DRAGTIGE OOIE: 702 (84.27%)

โŒ DROร‹ OOIE: 131 (15.73%)

โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”

๐Ÿ“ˆ VERDELING VAN DRAGTIGHEDE

๐Ÿ‘ Eenlinge: 231 ooie (27.73% van totale ooie)

๐Ÿ‘๐Ÿ‘ Tweelinge: 400 ooie (48.02% van totale ooie)

๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘ Drielinge: 70 ooie (8.40% van totale ooie)

๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘ Vierlinge: 1 ooi (0.12% van totale ooie)

โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”

๐Ÿ“Š VAN DIE 702 DRAGTIGE OOIE:

๐Ÿ”น 32.91% dra eenlinge

๐Ÿ”น 56.98% dra tweelinge

๐Ÿ”น 9.97% dra drielinge

๐Ÿ”น 0.14% dra vierlinge

๐Ÿ“Œ Dit beteken dat byna 67% van alle dragtige ooie meer as een lam dra, wat uitstekende reproduksieresultate weerspieรซl.

โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”

๐Ÿ‘ VERWAGTE LAMMEROES

231 Eenlinge = 231 lammers

400 Tweelinge = 800 lammers

70 Drielinge = 210 lammers

1 Vierling = 4 lammers

๐ŸŽฏ TOTAAL VERWAGTE LAMMERS: 1 245

โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”

๐Ÿ“ˆ SKANDEERPERSENTASIE

1 245 lammers รท 833 ooie gepaar

= 149.5%

๐Ÿ† Vir elke 100 ooie wat gepaar is, word ongeveer 149 lammers verwag.

โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”

๐Ÿ“Š GEMIDDELDE LAMMERS PER DRAGTIGE OOI

1 245 lammers รท 702 dragtige ooie

= 1.77 lammers per dragtige ooi

๐Ÿ‘ Gemiddeld dra elke dragtige ooi amper 2 lammers.

โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”

๐Ÿงฌ LAPAROSKOPIE RESULTATE

โœ… Laparoskopie-dragtighede: 619 ooie (74.31% van alle ooie)

โœ… Opvolg 2de siklus ram: 83 ooie (9.96% van alle ooie)

โŒ Droog: 131 ooie (15.73% van alle ooie)

โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”

๐Ÿ“Œ ONTLEDING VAN DRAGTIGHEDE

๐Ÿงฌ 619 van die 702 dragtighede het vanaf die laparoskopieprogram gekom.

โžก๏ธ 88.18% van alle dragtighede was suksesvolle laparoskopie-dragtighede.

๐Ÿ 83 van die 702 dragtighede het vanaf die opvolgram gekom.

โžก๏ธ 11.82% van alle dragtighede was deur die opvolgram.

โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”

๐Ÿ† BESTUURSGEVOLGTREKKING

โœ… Konsepsiepersentasie: 84.27%

โœ… Skandeerpersentasie: 149.5%

โœ… Tweelingkoers: 56.98% van dragtige ooie

โœ… Meerlingkoers (2+ lammers): 67.09% van dragtige ooie

โœ… Laparoskopie-sukses: 88.18% van alle dragtighede

โœ… Verwagte lammers: 1 245

โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”

๐ŸŽฏ OPSOMMING

Hierdie is 'n uitstaande Merino laparoskopie resultaat. Die kombinasie van 'n 84.27% konsepsiepersentasie, 'n 149.5% skandeerpersentasie en 'n 67% meerlingkoers plaas die kudde in 'n baie sterk posisie vir die komende lamseisoen.

Indien geboorteverliese laag gehou word en die meerlingooie goed bestuur word, behoort hierdie groep ooie 'n besonder sterk speenpersentasie en uitstekende ekonomiese opbrengs te lewer.

๐Ÿ‘๐Ÿ“ˆ 833 ooie gepaar โ†’ 702 dragtig โ†’ 1 245 lammers verwag.
โ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ขโ€ข
Van RAMSEM se kant, wens ons graag vir Andrew en sy span geluk met hierdie uitstekende resultate! ๐Ÿ‘๐Ÿ†๐Ÿ‘

Baie geluk aan Tewie en Myburgh Wessels van TWO W Brangus! Trots om die pad saam met julle te stap!
10/06/2026

Baie geluk aan Tewie en Myburgh Wessels van TWO W Brangus! Trots om die pad saam met julle te stap!

๐—ฉ๐—ผ๐—ฒ๐—ฟ๐—ผ๐—บ๐˜€๐—ฒ๐˜๐˜€๐˜๐—ฒ๐—น๐˜€๐—ฒ๐—น ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ธ๐˜‚๐—ถ๐—ณ ๐—ด๐—ฟ๐—ฒ๐—ป๐˜€๐—ฒ.RAMSEM het in samewerking met RFID-Experts Datamars belรช in 'n ๐—ฒ๐—น๐—ฒ๐—ธ๐˜๐—ฟ๐—ผ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ผ๐—ฒ๐—ฟ๐—ผ๐—บ๐˜€๐—ฒ๐˜๐˜€๐—ถ...
08/06/2026

๐—ฉ๐—ผ๐—ฒ๐—ฟ๐—ผ๐—บ๐˜€๐—ฒ๐˜๐˜€๐˜๐—ฒ๐—น๐˜€๐—ฒ๐—น ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ธ๐˜‚๐—ถ๐—ณ ๐—ด๐—ฟ๐—ฒ๐—ป๐˜€๐—ฒ.

RAMSEM het in samewerking met RFID-Experts Datamars belรช in 'n ๐—ฒ๐—น๐—ฒ๐—ธ๐˜๐—ฟ๐—ผ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ผ๐—ฒ๐—ฟ๐—ผ๐—บ๐˜€๐—ฒ๐˜๐˜€๐—ถ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ฒ๐—บ en bied nou aan kliรซnte die geleentheid om voeromset-toetse op ons sentrum te doen. Diรฉ stelsel is 'n eerste van sy soort vir skape in Afrika.

๐Ÿ“'n ๐— ๐—ถ๐—ป๐—ถ๐—บ๐˜‚๐—บ van ๐—ป๐—ฒ๐—ด๐—ฒ ๐—ฟ๐—ฎ๐—บ๐—บ๐—ฒ uit ๐—ฑ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฏ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ๐—น๐˜†๐—ป๐—ฒ word ๐˜€๐—ผ ๐—ด๐—ผ๐˜‚ ๐—ฎ๐˜€ ๐—บ๐—ผ๐—ผ๐—ป๐˜๐—น๐—ถ๐—ธ ๐—ป๐—ฎฬ ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐—ฒ๐—ป opgeneem (tenminste drie uit elke lyn). Voerinname word tot op die naaste gram 24 uur per dag gemeet. Die voerstasie is direk verbind met 'n ๐—ฟ๐—ฒ๐—ธ๐—ฒ๐—ป๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐—ฝ๐—ฟ๐—ผ๐—ด๐—ฟ๐—ฎ๐—บ - opgedateerde inligting oor elke dier is dus deurlopend beskikbaar. Inligting word in die stelsel opgeneem deur middel van 'n ๐—ฅ๐—™๐—œ๐—— ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐—ฎ๐˜๐—ท๐—ถ๐—ฒ in die dier se oor.

๐Ÿ“Faktore wat gemeet word, is onder meer: ๐—›๐—ผ๐—ฒ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฒ๐—น ๐˜ƒ๐—ผ๐—ฒ๐—ฟ die betrokke dier per slag, per dag en deur die hele toets inneem, asook wanneer hulle minder en meer vreet. Diere word ๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ๐—น๐—ถ๐—ธ๐˜€ ๐—ด๐—ฒ๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐—ด en 'n verslag aan die kliรซnt verskaf. Kliรซnte voorsien hul eie voer.

๐Ÿ†Vir ๐˜๐—ฒ๐—ฒ๐—น๐—ฟ๐—ฎ๐—บ๐—บ๐—ฒ word die top presteerders geselekteer en kan verdere toetse soos semenkwaliteit en semenproduksie gemeet word indien die ramme oud genoeg is/voldoende te**is ontwikkeling het.

โ™ป๏ธ๐—ฉ๐—ผ๐—ฒ๐—ฟ๐—ผ๐—บ๐˜€๐—ฒ๐˜ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ต๐—ผ๐˜‚๐—ฑ๐—ถ๐—ป๐—ด word bereken deur te bepaal hoeveel kg voer 'n dier eet om 1kg in liggaamsmassa toe te neem ๐Ÿ‘‰๐Ÿผ Die ideaal is natuurlik om soveel as moontlik gewig te wen terwyl so min as moontlik aan voer bestee word. Dus is n ๐—น๐—ฎ๐—ฒ๐—ฟ ๐˜ƒ๐—ผ๐—ฒ๐—ฟ๐—ผ๐—บ๐˜€๐—ฒ๐˜ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ต๐—ผ๐˜‚๐—ฑ๐—ถ๐—ป๐—ด beter - die top presteerders eet reeds minder as 4kg per 1kg liggaamstoename. Vergelyk dit teenoor die gemiddeld van 6 : 1 of selfs teenoor die onder punt van n kontemporรชre groep wat soveel as 8kg eet om 1kg in gewig toe te neem.

Vir meer inligting, kontak Mandy:
๐Ÿ“ฒ051 412 6327 of 082 900 3903/4
๐Ÿ“จ[email protected]

KRUISRAMME VOEG WAARDE BYDr. Thomas Steyn het op 18 Februarie by ๐—ช๐—ถ๐—น๐—ต๐—ฒ๐—น๐—บ ๐— ๐—ฒ๐—ป๐—ป๐—ฒ in De Aar gewerk.๐Ÿ‘‰๐Ÿผ 109 Merino ooie is me...
19/05/2026

KRUISRAMME VOEG WAARDE BY

Dr. Thomas Steyn het op 18 Februarie by ๐—ช๐—ถ๐—น๐—ต๐—ฒ๐—น๐—บ ๐— ๐—ฒ๐—ป๐—ป๐—ฒ in De Aar gewerk.
๐Ÿ‘‰๐Ÿผ 109 Merino ooie is met F1 ๐—•๐—ฒ๐—น๐˜๐—ฒ๐˜…/๐——๐—ผ๐—ฟ๐—บ๐—ฒ๐—ฟ kruisramme gelapa.

Resultate (sonder opvolg) lyk sรณ...
โ€ข 95 ooie is beset (87%)
โ€ข Enkellinge (uit dragtige ooie) - 30,5%
โ€ข Meerlinge - 69%

Baie geluk aan Wilhelm en sy span - ons weet daardie lammertjies gaan jou rande rek en mooi uitslag!๐Ÿ’ฐ๐Ÿฅฉ

Kom besoek ons vandag vir oulaas by NAMPO ! Absolute Genetics South Africa
15/05/2026

Kom besoek ons vandag vir oulaas by NAMPO ! Absolute Genetics South Africa

Baie geluk aan Lodie en Chriselle van Reenen! Nova Barletta Dormers
05/05/2026

Baie geluk aan Lodie en Chriselle van Reenen! Nova Barletta Dormers

Akkurate meting is sleutel tot genetiese vordering.
Dankie STAMBOEK.

๐—ž๐—ฟ๐—ฒ๐—ฑ๐—ถ๐˜๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐—ฒ & ๐——๐—ฒ๐—ฏ๐—ถ๐˜๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐—ฒ ๐—ž๐—น๐—ฒ๐—ฟ๐—ธโ€ผ๏ธSluit 30 Aprilโ€ผ๏ธ๐Ÿ“ง landbouagriapply@gmail.com
24/04/2026

๐—ž๐—ฟ๐—ฒ๐—ฑ๐—ถ๐˜๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐—ฒ & ๐——๐—ฒ๐—ฏ๐—ถ๐˜๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐—ฒ ๐—ž๐—น๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ
โ€ผ๏ธSluit 30 Aprilโ€ผ๏ธ
๐Ÿ“ง [email protected]

16/04/2026

Address

13 Wilge Avenue
Bloemfontein
9326

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27514126327

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ramsem - PTY LTD posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category