Dr Maryke van Zyl Veterinarian

Dr Maryke van Zyl  Veterinarian This page is to keep bird owners up to date with upcoming bird clinic dates.

Laaste kliniek vir die jaar is gewoonlik vrek besig! Boek spoedig om teleurstelling te voorkom.2026 KLINIEKE: 17-24 Janu...
13/11/2025

Laaste kliniek vir die jaar is gewoonlik vrek besig! Boek spoedig om teleurstelling te voorkom.
2026 KLINIEKE: 17-24 Januarie. LET WEL: GEEN KLINIEKE - FEBRUARIE 2025

November kliniek datums. Like en share asb.
21/10/2025

November kliniek datums. Like en share asb.

Skakel/Wapp  074 514 7988 vir afsprake binne kantoor ure.
11/10/2025

Skakel/Wapp 074 514 7988 vir afsprake binne kantoor ure.

Indien jy bang is om jou papagaai te verloor indien hy wegvlieg plaas ons 'n' microchip' in die bors spier kleiner as 'n...
04/10/2025

Indien jy bang is om jou papagaai te verloor indien hy wegvlieg plaas ons 'n' microchip' in die bors spier kleiner as 'n reiskorrel. Die nommer kan dan met' n microchip scanner opgetel word wat gekoppel is aan 'n databasis met die eienaar se geregistreerde besonderhede.
Ek kan dan ook' n ring met MICROCHIP op geskryf aan die voet sit wat dan vir die persoon wat die voël optel 'n aanduiding kan gee om die voël na' n veearts te neem om geskandeer te word om sodoende sy pad huis toe te kan bespoedig.
Die prosedeure is vinnig en kan by enige van my klinieke gedoen word tydens roetiene vlerk, bek en naels besoeke.

27/09/2025
Airport Pets Pretoria Airport Pets Kempton Park 3&4 October 2025. Contact phone nrs on adverts below.
22/09/2025

Airport Pets Pretoria Airport Pets Kempton Park 3&4 October 2025. Contact phone nrs on adverts below.

Vets and Pets Vet Clinic Worcester Don 18 Sept. Wapp vir afspraak.
10/09/2025

Vets and Pets Vet Clinic Worcester Don 18 Sept. Wapp vir afspraak.

Einde Sept /begin Okt se datums. Like en share asb.
09/09/2025

Einde Sept /begin Okt se datums. Like en share asb.

Potch Centraal Pet Vet Dinsdag 26 Augustus. Whatsapp Sue Mari: 083 656 2312 vir 'n afspraak.
24/08/2025

Potch Centraal Pet Vet Dinsdag 26 Augustus. Whatsapp Sue Mari: 083 656 2312 vir 'n afspraak.

Airport Pets Kempton Park Kontak hulle asb direk vir afspraak : 078 670 0998. Eerskomende Sat 23 Augustus.
19/08/2025

Airport Pets Kempton Park Kontak hulle asb direk vir afspraak : 078 670 0998. Eerskomende Sat 23 Augustus.

Address

Windmeul

Telephone

+27848400048

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr Maryke van Zyl Veterinarian posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dr Maryke van Zyl Veterinarian:

Share

Category