Jo Steenkamp

Call Directions Contact the business

Jo Steenkamp Teel skape wat vrugbaar is van goeie fenotipe en aangepas is in natuurlike omstandighede. Balans is die wagwoord. Boer in veld met minimum byvoeding

Ek boer omdat dit my passie is en die meatmasters versterk my entoesiasme. Die skaap is baie vrugbaar, en met hul gehardheid pas hulle baie goed in ons omgewing aan. Ek streef daarna om 'n skaap te te teel wat in harmonie met die natuur is want dan kry ek die meeste finansiele voordeel. Met hierdie doelwit kan ek en my skape ook die periodieke droogtes van ons omgewing goed oorleef.
Die kern kuddekenmerke van die Meatmaster wat ek onderstreep is: vrugbaarheid, baie goeie moedereinskappe, gehardheid en tropinstink.
Omdat die diere in 'n trop loop is hulle meer bestand teen ongediertes.
Hierdie tropinstink maak dit moontlik om honde in die troppe te gebruik om die skape teen ongediertes te beskerm.

Address

Williston
8920

Telephone

+27828022389

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jo Steenkamp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jo Steenkamp:

Shortcuts

Share

Category