Wesselsbron Dierekliniek

  • Home
  • Wesselsbron Dierekliniek

Wesselsbron Dierekliniek Hierdie blad is om 'n diens en 'n platvorm aan ons kliënte te bied om so ons diere se gesondheid en welsyn te bevorder.

02/08/2025

🔔 Something special is loading in Welkom...

🐾 Only 35 days to go until Doorn Dierekliniek opens its doors!

02/08/2025

Belangrike aankondiging : Vir elke begin moet daar ‘n einde wees. Hiermee wil ek dankie sê vir al ons kliënte wat ons vir die afgellope 37 jaar ondersteun het. Baie is nie meer met ons nie, daar was goeie tye en moeilike tye, tye van blydskap maar ook tye van hartseer, ou “vriende” (pasiënte) wat ons moes groet met trane en ‘n knop in die keel as ek hom of haar die “laaste spuit” moes gee omdat die pyn te erg was of die tyd daar was om afskeid te neem…! So het die tyd ook gekom vir my om afskeid te neem, weens my gesondheid na my rugbesering en operasie, is ons genoodsaak om Wesselsbron Dierekliniek se deure ook finaal te sluit teen die einde van Augustus 2025. ‘n Besluit wat nie maklik gemaak is nie, maar gedoen moet word! Maar hiermee kan ek ook aankondig dat daar deur een van die studente wat gereeld by my prakties gedoen het en nou ‘n volwaardige veearts vir die afgelope 6 jaar is, Dr. Marna (Snyman) Walker, ‘n nuwe praktyk gaan oopmaak, by name Doorn Dierekliniek in Welkom. Hou asb. die spasie dop vir verdere nuus oor dit.

28/05/2025

BELANGRIKE KENNISGEWING
Let asb. daarop dat ons kantoor-ure van 2 Junie 2025 verander soos volg:
Maandae tot Vrydae : 09:00 tot 12:00
Reël asb. vooraf indien u iets dringend benodig buite die ure.

En ons WEN-FOTO, baie geluk! 🥇
07/04/2025

En ons WEN-FOTO, baie geluk! 🥇

Geluk Vlermuis met jou 2de Plek
07/04/2025

Geluk Vlermuis met jou 2de Plek

Derde prys word gedeel … baie geluk
07/04/2025

Derde prys word gedeel … baie geluk

07/04/2025

Pryse vir fotokompetisie :
1ste : R300 koopbewys
2de : R200 koopbewys
3de : R100 koopbewys

Deelname prys aan elkeen wat deelgeneem het. Pryse sal vanaf Woensdag by praktyk beskikbaar wees.

Dankie aan almal wat ingeskryf het

07/04/2025

Kriteria gebruik met beoordeling :
* Tema
* Komposisie
* Fokus
* Storie
* Algemene indruk

07/04/2025

Foto-kompetisie Wenners word binnekort aangekondig!
Hou die spasie dop…

Stuur vandag nog jou TROETELDIER se foto vir ons !!!Tema : Troeteldier saam met 🌷🌻blomme en die🪵🌳 natuur Onthou elke fot...
13/02/2025

Stuur vandag nog jou TROETELDIER se foto vir ons !!!
Tema : Troeteldier saam met 🌷🌻blomme en die🪵🌳 natuur

Onthou elke foto moet n storie vertel !!🐕🐇🐈🦜
Kontak ons vir meer inligting!!

Kontak ons vir meer inligting : 0578992727
27/12/2024

Kontak ons vir meer inligting : 0578992727

Dankie vir almal se ondersteuning die afgelope jaar. Alle mooi wense vir die Feestyd en vir 2025.
20/12/2024

Dankie vir almal se ondersteuning die afgelope jaar. Alle mooi wense vir die Feestyd en vir 2025.

Address


Opening Hours

Monday 09:00 - 12:00
Tuesday 09:00 - 12:00
Wednesday 09:00 - 12:00
Thursday 09:00 - 12:00
Friday 09:00 - 12:00

Telephone

+27578992728

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wesselsbron Dierekliniek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wesselsbron Dierekliniek:

  • Want your business to be the top-listed Pet Store/pet Service?

Share