Blessings Animal Shelter

Blessings Animal Shelter Animal Shelter where our main aim is to protect all animals with the assistance of the community.

24/06/2026

Blessings se dankie aan elkeen wat aanneem en vir ons diere kinders n liefdevolle huis gee ons waardeer elkeen van julle🤗🐶🌸

Kom ondersteun Charlize vir haar verjaarsdag Saterdag!! Tilda en sy het n weddenskap as sy nie 25 sakke kry gaan sy in k...
24/06/2026

Kom ondersteun Charlize vir haar verjaarsdag Saterdag!! Tilda en sy het n weddenskap as sy nie 25 sakke kry gaan sy in kathok moet slaap🤣

Dankie Kayla vir die kos en kombers skenking, ons waardeer dit🤗🌸
24/06/2026

Dankie Kayla vir die kos en kombers skenking, ons waardeer dit🤗🌸

💙Verander 'n lewe vir net R100 deur 'n kennel by Blessings Animal Shelter te borg.💙Jou R100 help met:🐱Kos🐰'n Veilige sla...
23/06/2026

💙Verander 'n lewe vir net R100 deur 'n kennel by Blessings Animal Shelter te borg.💙

Jou R100 help met:
🐱Kos
🐰'n Veilige slaapplek
🪿Mediese sorg
🐷Liefde en versorging

✨ Dis so maklik soos 1, 2, 3! ✨

**1️⃣ Vind die diertjie wat jou hart gesteel het🐶🐱**
Neem 'n screenshot van die hondjie wat jy wil borg.

**2️⃣ Stuur jou betaling🐷🐮**
WhatsApp die screenshot saam met jou bewys van betaling (POP) aan ons.

**3️⃣ Gebruik jou naam as verwysing🐴🐰**
Jy kan ook jou besigheid se naam gebruik. Besighede is welkom om hul logo saam te stuur.

📱 WhatsApp jou borgskap aan:

**Tilda:** 083 347 9377

**Rencia:** 083 276 2426

💛 Jy hoef nie elke maand dieselfde hondjie te borg nie. Jy kan enige tyd weer borg en selfs elke keer 'n ander hondjie kies💛.

Elke R100 maak 'n verskil!🩵

BLESSINGS ANIMAL SHELTER🩵🐾

*Saam gee ons hoop aan die diere wat wag vir hul eie huis.* 🩵💙

23/06/2026
Dankie Lionel Lotter vir die skenking van matte vir ons diere kinders ons waardeer dit🤗🐶
23/06/2026

Dankie Lionel Lotter vir die skenking van matte vir ons diere kinders ons waardeer dit🤗🐶

Dankie Francis vir die skenking ons waardeer dit🤗🌸
23/06/2026

Dankie Francis vir die skenking ons waardeer dit🤗🌸

Dankie Doris Kruger wat ons diere bederf het op haar 70ste verjaarsdag met kos. Ons hoop jy het n geseende dag gehad, on...
23/06/2026

Dankie Doris Kruger wat ons diere bederf het op haar 70ste verjaarsdag met kos.
Ons hoop jy het n geseende dag gehad, ons waardeer jou🤗🌸

Address

5 Alma Road
Welkom
9459

Telephone

+27714034876

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blessings Animal Shelter posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category