Shaggy Dog doggy parlour

Shaggy Dog doggy parlour Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Shaggy Dog doggy parlour, Pet groomer, 10 Luna Street, Warmbad.

Hallo Shaggy mense! Die winter is nou hier en ek is nie seker of julle kindertjies (hondjies) 'n verkoue kan kry nie maa...
31/05/2014

Hallo Shaggy mense! Die winter is nou hier en ek is nie seker of julle kindertjies (hondjies) 'n verkoue kan kry nie maar wat ek wel weet is dat hulle kan koud kry en bewe..BRRRRR! Shaggy Dog doggy parlour in warmbad het 'n verskeidenheid pragtige truitjies, hand gemaak van warm en sagte materiaal beskikbaar in die mooiste kleure vir jou hondjies (Geel, pienk, rooi, pers, blou ens.). Bederf jou kindertjies die volgende drie yskoue maande en kom koop 'n paar truitjies vanaf slegs R30! Nou in vooraad!

Hallo Shaggy mense! Dankie dat julle deel geneem het aan Shaggy Dog doggy parlour se facebook "Like" kompetiesie. Hier i...
03/05/2014

Hallo Shaggy mense! Dankie dat julle deel geneem het aan Shaggy Dog doggy parlour se facebook "Like" kompetiesie. Hier is die 3 wenners wat gerus hulle prys kan kom geniet! Julle verdien dit!
Die pryse is net geldig vanaf 1 Mei tot 31 Mei. As jy een van die drie gelukkige wenners is kan jy net die kaartjie aangeheg waar jou naam op is laat print en saam bring asb. Vir enige navrae oor die prys kontak gerus Elize by 074 807 4873

Hallo Shaggy mense! Onthou om Shaggy Dog doggy parlour se page te besoek en te like. Daar is 3 pryse te wen, staan 'n kans om een gratis was en sny vir jou hond te wen! Al wat jy moet doen is "Like" Shaggy Dog doggy parlour! Regtig...dit is al! Daar sal 3 wenners gekies word. Die wenners sal einde April maand op Nuuskierige Agie van Warmbad en "Shaggy Dog doggy parlour" se page bekend gestel word. Jy het absoluut niks om te verloor nie...JY KAN NET WEN!

Hallo Shaggy mense, hier is Shaggy Dog van die week! LoL!
24/04/2014

Hallo Shaggy mense, hier is Shaggy Dog van die week! LoL!

Hallo Shaggy mense! Daar is nog net meer as een week oor!!!! Volgende week woensdag 30 April, sal drie gelukkige wenners...
21/04/2014

Hallo Shaggy mense! Daar is nog net meer as een week oor!!!! Volgende week woensdag 30 April, sal drie gelukkige wenners bekend gemaak word. Onthou om Shaggy Dog doggy parlour se "page" te besoek en te "like". Daar is 3 pryse te wen, staan 'n kans om een gratis was en sny vir jou hond te wen! Al wat jy moet doen is besoek en "Like" Shaggy Dog doggy parlour se "page"! Regtig...dit is al! Daar sal 3 wenners gekies word. Die wenners sal einde April maand op "Nuuskierige Agie van Warmbad" en "Shaggy Dog doggy parlour" en "Die Pos" se page bekend gestel word. Jy het absoluut niks om te verloor nie...JY KAN NET WEN!

Hallo Shaggy mense! Onthou om Shaggy Dog doggy parlour se page te besoek en te like. Daar is 3 pryse te wen, staan 'n ka...
15/04/2014

Hallo Shaggy mense! Onthou om Shaggy Dog doggy parlour se page te besoek en te like. Daar is 3 pryse te wen, staan 'n kans om een gratis was en sny vir jou hond te wen! Al wat jy moet doen is "Like" Shaggy Dog doggy parlour! Regtig...dit is al! Daar sal 3 wenners gekies word. Die wenners sal einde April maand op Nuuskierige Agie van Warmbad en "Shaggy Dog doggy parlour" se page bekend gestel word. Jy het absoluut niks om te verloor nie...JY KAN NET WEN!

Hello Shaggy mense! Ons het saterdag 5 April ons 100ste! hondjie bederf met 'n heerlike was en sny! Hier is Veronica van...
06/04/2014

Hello Shaggy mense! Ons het saterdag 5 April ons 100ste! hondjie bederf met 'n heerlike was en sny! Hier is Veronica van Nylstroom, se dogter met haar twee pragtige pekingese honde.

Nog 'n baie gelukkige en trotse Jack Russel en eienaar!
04/04/2014

Nog 'n baie gelukkige en trotse Jack Russel en eienaar!

Yorkie galore! Dit lyk vir my Warmbad mense is mal oor Yorkies! Kyk hoe pronk die "Shaggy Yorkie" saam die eienares van ...
04/04/2014

Yorkie galore! Dit lyk vir my Warmbad mense is mal oor Yorkies! Kyk hoe pronk die "Shaggy Yorkie" saam die eienares van Shaggy Dog doggy parlour!

Hierdie "classy" yorkie besoek Shaggy Dog amper elke week om so "Shaggy" te voel en lyk!
04/04/2014

Hierdie "classy" yorkie besoek Shaggy Dog amper elke week om so "Shaggy" te voel en lyk!

Hallo Shaggy mense! Shaggy Dog het nog 'n wilde en lekker week gehad. Ons het nog baie vriendelike, warm mense en hulle ...
04/04/2014

Hallo Shaggy mense! Shaggy Dog het nog 'n wilde en lekker week gehad. Ons het nog baie vriendelike, warm mense en hulle kindertjies (honde) ontmoet die eerste week van April maand. Ons wil die tyd vat en opreg baie dankie se vir almal in warmbad en nylstroom se getroue ondersteuning. Sonder julle sal ons nie meer "SHAGGY" wees nie. LoL! Dit is great om te sien hoeveel mense omgee vir hulle geliefde diere. Hier is Shaggy dog "Duo" van die week. Die 2 groot poedels is die lewendigste en super exited honde wat ek nog in 'n lang tyd gesien het. Ek kon gelukkig 'n pic geneem kry met die hulp van hulle trotse eienaar!

Kyk hoe lekker bad hy....nes 'n stoute klein seuntjie! LoL!
03/04/2014

Kyk hoe lekker bad hy....nes 'n stoute klein seuntjie! LoL!

02/04/2014

Hallo Shaggy mense! Hier is jou kans nou om een gratis was en sny vir jou hond te wen! Al wat jy moet doen is "Like" Shaggy Dog doggy parlour! Regtig...dit is al! Daar sal 3 wenners gekies word. Die wenners sal binnekort op Nuuskierige Agie van Warmbad en "Shaggy Dog doggy parlour" se page bekend gestel word. Jy het absoluut niks om te verloor nie...JY KAN NET WEN!

Address

10 Luna Street
Warmbad
0480

Telephone

+27748074873

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shaggy Dog doggy parlour posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Shaggy Dog doggy parlour:

Share

Category