06/03/2025
More julle
Nou hierdie is nie,n bang maak post,maar realiteit!
Soos elke seisoen,bel ek hospitale in dorp,om hieveelheid van teengif te kry.
Dus nou as daar +- 2 maande van seisoen oor is,want slang aktiwiteit neem toe. Ouens moet op vet vir winter,so hul jag meer.
Fok mense dit lyk sleg!
Vir cobra en poffadder 3 suid afrikaans verwaardigde teengif beskikbaar.
Dan n section 21 ingevoerde slang teengif( panas pen snake antivenoum) 10 en dus dit.
Skerpioen teengif 7 in totaal.
Los slange uit,moenie kanse vat, waarsku jou kinders, kyk waar jy hande en voete sit.
Bel my,ek sal die kans vat. 0823059209
Share asb met vriende en familie.
Tekort aan teengif,is n Nasionale krisis op die stadium. Danksy jy weet wie.
Be safe