
28/08/2025
Aarbeifees Musiekfees
Maak solank reg vir die naweek se lekker musiek met die Spotify playlist vol van jou gunsteling liedjies van al die kunstenaars wat optree!
https://open.spotify.com/playlist/0OM5FmEEtonR9FLmasJk8E?si=9q6WBZ8eThajPAPJoW_C1A
π
29β30 Augustus 2025
π Heartland Equestrian Park, Brits
ποΈ Toegang:
Volwasse R100 | 65+ R80 | Laerskool R20 | Voorskool GRATIS
π Aarbeie:
250g R10 | 1kg gesny R25 | Konfyt R25 | 5kg R120 | 4kg (16 punnets) R160
πͺ Bring jou stoel | π« Geen koelerbokse
Kom besoek ons vir al julle troeteldier benodighede!! Groot verskeidenheid voorraad!! π±πΆπ₯π°ππ΅π¦πΎπ