Bengal Cattery

Bengal Cattery If you love a cat with an exotic look but without the size and danger of a wild cat, the Bengal was developed with you in mind.

We have beautiful pure-bred bengal cats available. All our cats and kittens are registered at CASA.

30/03/2021
Pragtige bengal katjies beskikbaar. Hulle is nou 12 weke oud. 3 Mannetjies en 1 wyfie beskikbaar. Hulle is baie mak en l...
30/03/2021

Pragtige bengal katjies beskikbaar. Hulle is nou 12 weke oud. 3 Mannetjies en 1 wyfie beskikbaar. Hulle is baie mak en liefdevol. Al hulle ente is op datum en hulle is geregistreer. Hulle is R7500 kontak my asb privaat op 082 627 1313 en nie op facebook nie asb

25/12/2020

Geseënde Kersfees aan almal

Pragtige bengal katjies Ingeënt, ontwurm, sandbak vaardig, reggemaak, geregistreer by Casa.Baie mak en liefdevol.Kontak ...
04/12/2020

Pragtige bengal katjies
Ingeënt, ontwurm, sandbak vaardig, reggemaak, geregistreer by Casa.
Baie mak en liefdevol.
Kontak my privaat op 082 627 1313

Pragtige bengal babatjies reg vir bespreking. Baie mak en liefdevol. Ingeënt en ontwurmSandbak vaardig. Geregistreerde k...
14/11/2020

Pragtige bengal babatjies reg vir bespreking. Baie mak en liefdevol. Ingeënt en ontwurm
Sandbak vaardig. Geregistreerde katjies
Ek is in Ventersdorp noordwes
Ek lewer ook af
Kontak my gerus op 082 627 1313 privaat asb

Ontmoet vir Tom en Jerry. 2 pragtige marbled bengal boeties. Ek is opsoek na 'n goeie huis vir altwee saam. Hulle ente i...
12/07/2020

Ontmoet vir Tom en Jerry. 2 pragtige marbled bengal boeties. Ek is opsoek na 'n goeie huis vir altwee saam. Hulle ente is op datum en hulle is nou 5 maande oud. Baie mak en liefdevol. Baie intelligent en spelerig. Hulle altwee is reggemaak. Kontak my privaat op 082 627 1313 vir meer inligting

Ek het nog 1 pragtige Marble bengal mannetjie beskikbaar. Hy is 8 weke oud. Ingeënt, ontwurm, sandbak vaardig, geregistr...
07/07/2020

Ek het nog 1 pragtige Marble bengal mannetjie beskikbaar. Hy is 8 weke oud. Ingeënt, ontwurm, sandbak vaardig, geregistreer by Casa. Hy is baie mak en liefdevol. Kontak my privaat op 082 627 1313 vir meer inligting

07/06/2020
Ek het 'n paar pragtige bengal katjies beskikbaar. Hulle is 17 weke oud. Al die ente is op datum. Hulle is geregistreer ...
20/05/2020

Ek het 'n paar pragtige bengal katjies beskikbaar. Hulle is 17 weke oud. Al die ente is op datum. Hulle is geregistreer by Casa. Lockdown baba's wat al so groot is maar baie mak en liefdevol. Kontak my privaat op 082 627 1313 KONTAK MY ASB PRIVAAT NIE OP MESSENGER NIE ASB

Een van my mannetjies baie gelukkig in sy nuwe huis. Ek mis hom so baie maar mens voel so dankbaar as mens weet hulle is...
26/03/2020

Een van my mannetjies baie gelukkig in sy nuwe huis. Ek mis hom so baie maar mens voel so dankbaar as mens weet hulle is so gelukkig.

Address

Anemaystraat 18
Ventersdorp
2710

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

27826271313

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bengal Cattery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category