Velddrif Animal Care Official

Velddrif Animal Care Official Animal Care Non-profit organization NPO 096/459 . Serving the greater Bergrivier area.

Weekly Clinics
Educating the Public
Sterilization
Preventing Neglect and Abuse
Fighting for those who can't speak

Reg vir hul nuwe huisies
02/06/2026

Reg vir hul nuwe huisies

19/05/2026
Please come and support us๐Ÿ•๐Ÿฑ๐Ÿฆฎ๐Ÿˆ
19/05/2026

Please come and support us๐Ÿ•๐Ÿฑ๐Ÿฆฎ๐Ÿˆ

19/05/2026

๐Ÿ’”

19/05/2026

โ€™n Vraag wat ons baie gereeld kry is:
โ€œHoekom het julle nie grond nie?โ€
of
โ€œJulle moet kennels kry sodat julle meer diere kan help.โ€

Ja, dit is waarโ€ฆ maar die realiteit is baie moeiliker as wat mense d**k.

Die welsynsorganisasies bars reeds uit hul nate en die kostes raak net al hoe meer. Aannemings gebeur stadig, en selfs geredde diere sukkel om huise te kry.

Baie mense voel die aannemingsfooi is te duur, maar waarvoor betaal jy eintlik?

โœ”๏ธ Sterilisasie
โœ”๏ธ Inspuitings
โœ”๏ธ Ontwurming
โœ”๏ธ Die gesondheid van die dier

Dis makliker om โ€™n gratis hondjie of katjie op sosiale media te kry, maar ongelukkig laat dit die siklus van onbeheerde aanteel net voortgaan.

As ons reeds sukkel om โ€™n handjievol geredde diere in goeie huise te plaas, hoe gaan groot kennels lyk wat oorloop van diere?

Mense moet begin besef:
Rescue is nie maklik nie.

Dit kom met:
๐Ÿพ baie op- en afdraandes
๐Ÿพ moeilike besluite
๐Ÿพ emosionele uitputting
๐Ÿพ en enorme uitgawes

Soveel honde word gebore waar hulle van dag een af moet baklei vir kos, teen siektes, mishandeling en armoede.

Dis hartseer.
En daarom is sterilisasie so ongelooflik belangrik.

Om โ€™n troeteldier te hรช is โ€™n verantwoordelikheid.
Hulle benodig:
โœ”๏ธ Kos
โœ”๏ธ Mediese sorg
โœ”๏ธ Inspuitings
โœ”๏ธ NexGard
โœ”๏ธ Sterilisasie

Ongelukkig is dit altyd die diere wat die hoogste prys betaal vir mense se keuses.

Tog bly dit vir ons belangrik om โ€™n verskil te maak โค๏ธ

Ons vra dat mense meer betrokke raak.
Ondersteuning maak โ€™n groot verskil.

๐Ÿพ Hondekos is altyd welkom
๐Ÿพ Veeartsrekeninge moet betaal word
๐Ÿพ Elke hulp maak saak

Ons kan nie almal red nieโ€ฆ
maar saam kan ons โ€™n verskil maak en ons diere โ€™n beter kans op โ€™n goeie lewe gee.

ADOPT โ€ข ONDERSTEUN โ€ข HELP

Brandy needs a new home
10/05/2026

Brandy needs a new home

Dankie vir elke mamma hart
10/05/2026

Dankie vir elke mamma hart

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! ๐ŸŽ‰ Stephanie Strumpher, Tarryn-Lea Cusens, ...
08/05/2026

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! ๐ŸŽ‰ Stephanie Strumpher, Tarryn-Lea Cusens, Marius Bikerboy Goets

Address

De Villiers Street Laaiplek
Velddrift
7365

Telephone

+27747401111

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Velddrif Animal Care Official posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Velddrif Animal Care Official:

Share

Category