01/05/2026
Hoewel die grondpaaie in die Noord-Kaap die lewensare van die provinsie se landelike ekonomie behoort te wees, verswak die toestand van dié paaie só drasties wanneer die reënseisoen aanbreek dat dit eintlik net weer ’n bestaande sweer oopkrap.