Doggie Paradise Upington

Doggie Paradise Upington Doggie Paradise,"Big or Small We Groom them all", behels skeer van alle style, vlooi- & bosluisbeheer

Doggie Paradise is in 1988 deur Johan Nortjie,van die bekende salon Johan,begin. Die salon is later oorgedra aan Johan se ma en sy het dit weer op haar b***t aan Rika Steenkamp in 1993 verkoop. In Mei 2006 het ek en my dogter Monica die salon gekoop, maar vanaf 2016 is dit 'n familie besigheid waar ek en altwee my dogters vandag indie besigheid is. Ons het begin net met honde jare terug, maar nou

vandag skeer ons katte,hase,lamas tot hands lammers. Ons het ook die geleentheid gehad om Pue Bezuidenhoudt se vriesperde netjies te maak vir 'n byeenkoms. Ek het 'n kurses indie kaap geloop om honde te kan skeer en so deur het ek al my personeel lede self opgelei. Kliente wat van ver afkom kan spesiale reelings tref om hulle hondjies vir die dag by ons te los,mits dit op 'n dag is wat ons nie groot of gevarlike honde in die salon het. Honde wat op die dorp bly moet so gou moontlik kom haal word nadat u 'n kennis gestel is dat u hondjie klaar is,extra word gevra as 'n hondjie langer as half uur en meer nog in die salon staan nadat u in kennis gestel is. Mei 2021 het ons die salon weer oorgedoen, om meer spasie te maak sodat my dogters ook' n tafel kan kry om kliente te help. Afsprake kan gemaak word tussen 8h00 en 17h00 Maandag tot Donderdag en Vrydae 8:00 tot 15:00. Ons is een Satetdag in die maand oop, bel vir meer inligting, 083 748 1469 of 054 3311314,verkiesllik nie sms want ek kom nie altyd by al die sms uit nie.

05/06/2026

Tyd raak min - spog met jou troeteldier en wen n prys.

Die kompetisie is ten bate van ons veeartsrekening

Doggie Paradise Upington stal uit by die Fanie Malan Wintermark! ๐ŸŽ‰๐Ÿพ๐Ÿฅถ
01/06/2026

Doggie Paradise Upington stal uit by die Fanie Malan Wintermark! ๐ŸŽ‰๐Ÿพ๐Ÿฅถ

31/05/2026
Ons sรช BAIE BAIE dankie! Die rakke en tafels is amper leeg! ๐ŸŽ‰๐Ÿ˜Ž๐Ÿ’•
30/05/2026

Ons sรช BAIE BAIE dankie! Die rakke en tafels is amper leeg! ๐ŸŽ‰๐Ÿ˜Ž๐Ÿ’•

30/05/2026

Upington
Net vir vandag is my Groot Springbokke afgemerk vir R320! โค๏ธ๐Ÿฅณ

Laaste twee bokke wat oor is, as jy Upington Landbou Expo toe kom, kom maak n draai by die hoofsaal!

Vandag is die laaste dag by die Upington Landbou Expo! Dag 3! Hier kom ons!๐ŸŽ‰๐Ÿพ Gister was lekker besig en ons harte klop ...
30/05/2026

Vandag is die laaste dag by die Upington Landbou Expo!

Dag 3! Hier kom ons!๐ŸŽ‰๐Ÿพ

Gister was lekker besig en ons harte klop warm om te sien hoe baie mense in ons omgewing lief is vir hulle dierekinders. Die jassies het gewaai!๐ŸŽ‰

Kom geniet die dag saam met ons!๐Ÿ’•

Ai Mollie ons gaan jou baie mis,jy was altyd bly om hier te wees. Sterkte aan die familie๐Ÿ˜ฅ
29/05/2026

Ai Mollie ons gaan jou baie mis,jy was altyd bly om hier te wees. Sterkte aan die familie๐Ÿ˜ฅ

Vandag is Mollie se 2de besoek by ons. Toe haar pa die bakkie oop maak, is sy soos blits daar uit. Sy het amper 'n ander kliรซnt uit die pad gehardloop en is binne in die salon in ๐Ÿคฃ Sy is klaar gebad en lรช nou voor die aircon๐Ÿถ๐Ÿถ

Address

20 Rustig Street
Upington
8801

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 14:00

Telephone

+27837481469

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doggie Paradise Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category