22/06/2022
DIS OESTYD YEAY!!
Die twee klein urban Plaasjapies (8 en 5 jaar oud) se nuwe besigheid, Plaasjapies Microgreens loop, en hulle oes more weer heerlike vars microgreens. Hulle het ook vir die eerste keer begin wheatgrass juices maak. (SUPER GESOND). Hulle doen meeste van die werk self (plant, water, oes, en verpak.) en verdien so hulle eie sakgeld met hul eie besigheid. As daar enige iemand is wat hulle wil ondersteun, laat weet asb. Ons lewer gratis af in Welgedacht/welgemoed/durbanville omgewing hierdie week.
-Microgreens: R40 per tub. (50gr inhoud)
-Pure Wheatgrass Shot: R10 per 25ml shot
-Wheatgrass Juice met appel en blood orange: R20 per 100ml
Stuur asb 'n boodskap met wat julle wil order, en ook julle adres en wanneer ons kan aflewer. Waardeer.