PotchVet Care

PotchVet Care Dieregesondheid gefokus op kleindiere. Konsultasie/Bloed-analise/Chirurgie/Radiologie/Ultraklank fasiliteite beskikbaar. Bel asbseblief vir n afspraak.

Instap kliënte welkom, maar noodgevalle en afsprake sal voorkeur geniet. Tel: 081 078 1452

⚠️photos not for sensitive viewers⚠️Sometimes one need alot of patience and dedication and luckily Snowball's owner had ...
22/08/2025

⚠️photos not for sensitive viewers⚠️

Sometimes one need alot of patience and dedication and luckily Snowball's owner had both!

Snowball visit us a few weeks ago with a nasty bitewound that started to become necrotic (tissue busy dying due to infection) We cleaned the wound and cut away all the dead parts and with good pain management, regular bandage changes and alot of patience Snowball wound heald beautifully!🩷

Remember that if your cat was in a fight please come early to check for wounds. It could save alot of pain and money.

Jack was rescued as a puppy from terrible conditions, awaiting death. But he was given a second chance — and that chance...
21/08/2025

Jack was rescued as a puppy from terrible conditions, awaiting death. But he was given a second chance — and that chance came when a South African couple living and working in China decided to adopt him.

Adopting a dog in China opened up a whole new world. His new family discovered incredible rescue groups and organisations, run by passionate young Chinese citizens who dedicate their lives to saving animals. Every Saturday, he went to doggy day care, where the caretakers poured love and attention into every dog that came through their doors. He also had the most wonderful vet in China, someone who always made sure he was healthy and thriving.

When it came time for his family to move back to South Africa, leaving him behind was never an option. With the help of a young Chinese woman — a fierce advocate for animal welfare — all his paperwork, blood tests, and travel arrangements were put in order. On the day of his flight, the airport staff were incredibly kind, comforting his worried owners as they sent him on his journey.

He arrived safely in South Africa, and the next important step was finding him a vet as good as the one he had in China. That’s when PotchVet Care was recommended to them, and since then, he has been in our excellent care.

Never n dull moment!🌟
19/08/2025

Never n dull moment!🌟

Pixie herstel goed na haar nood sterilisasie agv van ń Piometra.Piometra is 'n ernstige en potensieel lewensgevaarlike i...
19/08/2025

Pixie herstel goed na haar nood sterilisasie agv van ń Piometra.

Piometra is 'n ernstige en potensieel lewensgevaarlike infeksie van die baarmoeder wat veroorsaak dat dit met bakterieë en etter vul. Baie honde met 'n piometra het vaginale afskeiding en kan baie siek voel met 'n swak eetlus, lusteloosheid, braking en soms verhoogde dors of urinering. Die mees effektiewe behandeling vir piometra is chirurgie om die baarmoeder en eierstokke te verwyder, ook bekend as 'n sterilisasie of ovariohysterektomie.
Enige teefhond wat nie gesteriliseer is nie, kan 'n piometra ontwikkel, maar dit is meer algemeen by middeljarige tot ouer teefhonde wat deur verskeie hittesiklusse gegaan het. Die meeste honde het 'n goeie prognose as dit vinnig gediagnoseer en behandel word, maar dit kan dodelik wees as dit nie behandel word nie.
Piometra kan maklik voorkom word deur sterilisasie op 'n jong en gesonde ouderdom.

🐾🥰Just another day🥰🐾Soveel liefde elke dag!
14/08/2025

🐾🥰Just another day🥰🐾
Soveel liefde elke dag!

Groot smiles en groot ore!💛
12/08/2025

Groot smiles en groot ore!💛

Die belangrikheid van sterilisasie van diere is om dierepopulasie te beheer en ongewenste swangerskappe te voorkom. Dit ...
06/08/2025

Die belangrikheid van sterilisasie van diere is om dierepopulasie te beheer en ongewenste swangerskappe te voorkom. Dit bied ook verskeie gesondheidsvoordele vir die dier, insluitend die vermindering van die risiko van sekere kankers en baarmoederinfeksie. Verder kan sterilisasie lei tot beter gedrag en n langer gesonder lewe.

28/07/2025
Tong in die kies hoe om n bosluis af te haal.Wees baie gewaasku dat ons in Suid Africa baie algemeen Bosluiskoors en Erl...
27/07/2025

Tong in die kies hoe om n bosluis af te haal.
Wees baie gewaasku dat ons in Suid Africa baie algemeen Bosluiskoors en Erlichia (Bosluisbytkoors) kry. As enige simptome van moegheid, nie wil eet nie, net af… moet hulle inkom vir n bloedsmeer. Inkubasie tyd vir bosluiskoors 7-21 dae.

Met die baie reën in die vorige seisoen verwag ons heelwat gevalle.

Onthou om goeie voorkomende produk soos Simparica/Bravecto of Nexgard volgens voorskrifte te gebruik.

"Kennel cough " is n hoogs aansteeklike respiratoriese infeksie by honde. Dit word gekenmerk deur n aanhoudende hoes en ...
25/07/2025

"Kennel cough " is n hoogs aansteeklike respiratoriese infeksie by honde. Dit word gekenmerk deur n aanhoudende hoes en kan deur verskeie virusse en bakterieë veroorsaak word. Alhoewel dit dikwels lig en selfbeperkend is, kan dit baie onaangenaam wees en soms tot meer ernstige komplikasie lei.

🐾Ons mooiste pasiënte vir die dag🐾
17/07/2025

🐾Ons mooiste pasiënte vir die dag🐾

Address

5 Palmiet St, Potchefstroom, 2531, South Africa
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PotchVet Care posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to PotchVet Care:

Share

Category