30/04/2024
Ons is 2 dogtertjie en 2 seuntjies wat na hulle fur ever huis soek. Ons wil graag n baie liefdevolle huis he. My ouma bly in Touwsrivier maar kan neem tot op Worcester /Ceres en Laingsburg teen ekstra. As ek jou oog vang kontak my ouma by 074 432 9205 of messenger kry.
Ons is 2 coal black
1 choclate sable
Gebore 20 April
Surene van Dyk
Sacbr registered
YT2023/0326