30/04/2026
🐱✨ Nou beskikbaar by EcoVet! ✨🐱
Ons is trots om Montego Karoo katkos aan te hou – ’n super-premium, Suid-Afrikaanse reeks wat spesiaal ontwerp is om jou kat se gesondheid en welstand te ondersteun. 🇿🇦
✔️ Hoë kwaliteit proteïen (hoender & lam)
✔️ Beperkte bestanddele – ideaal vir sensitiewe magies
✔️ Geen mielies, soja of gluten
✔️ Help met energie, spierontwikkeling & ’n gesonde pels
✔️ Uitstekende smaak – selfs vir kieskeurige eters!
Gee jou kat die voeding wat hulle verdien 🐾
📍 Kom loer gerus in by EcoVet en kry jou sak vandag!