27/05/2026
π Groot Nuus vir die Strand-omgewing! πΎ
Beplan jy βn wegbreek vir die naweek of βn welverdiende vakansie, maar jy wil nie jou troeteldiere in βn raserige kennel los nie?
Koester Pootjies brei amptelik uit na die Strand! ποΈ
Ek is Andra Goosen, en ek bring met liefde betroubare, tuisgebaseerde troeteldier-oppasdiens reguit na jou voordeur toe. Jou "furbabies" bly lekker in hul eie huis en handhaaf hul eie roetine.
Wat ek aanbied:
π² Voer & Vars water op hul normale tye.
π§Έ Speeltyd & Cuddles vir daardie ekstra bederf.
π Staptyd vir lekker oefening en stimulasie.
π Slaaptyd-sorg sodat almal veilig en rustig verkeer.
π‘ Huissekuriteit (plante water gee, ligte wissel en pos inbring).
π± WhatsApp updates met foto's en video's vir jou gemoedsrus!
Laat jou huis en jou diere in veilige hande terwyl jy weg is.
By Koester Pootjies word elke pootjie met die grootste sagtheid gekoester. π
Bespreek nou jou naweek of vakansie weg.
π WhatsApp/Bel: 079 292 2365
π§ E-pos: [email protected]
π Area: Strand en omgewing