17/06/2026
Ons vier vandag Chantelle se verjaarsdag saam met haar en van ons almal by Strand Diere Hospitaal wil ons dankie sê vir jou bydrae tot ons praktyk. Elke dag leer ons by jou en maak jy ons en die praktyk n beter plek.
We wish you a day full of spoils and fun, you deserve that. Happy Birthday from the SAH team!