Gently's Stables Ryskool - Stellenbosch

Gently's Stables Ryskool - Stellenbosch GENTLEY'S RYSKOOL

19/06/2025

Prince of Hearts

13/03/2023

Autumn Touch en Willemien wat al meer as 10 jaar by Gentley's Ryskool perd ry.

Gentley's Perdryskool 10 min se ry buite Stellenbosch bied die 3de en 4de April n Pony camp aan.Kom los jou kind by my v...
09/03/2023

Gentley's Perdryskool 10 min se ry buite Stellenbosch bied die 3de en 4de April n Pony camp aan.
Kom los jou kind by my vir di oggend 8h00 tot 12h00 dan leer hulle waaroor perde en perdry gaan.
R700 per dag of R1300 vir altwee dae
Kontak Ella by 0829237553 vir verdere besonderhede

09/03/2023
09/03/2023

Gentleys ryskool bied perdrylesse aan vir alle ouderdomme vanaf 3jr oud tot volwasse ruiters.
In n veilige binnenhuise arena vir warm en reenerige dae.
Ons perde is kindervriendelik. Instruktrise met meer as 20 jaar ondervinding.

Dag 2 van Julie kurses leer ruiters van perde tande, maak perde blink en werk sommer n danssessie ook in.
12/07/2022

Dag 2 van Julie kurses leer ruiters van perde tande, maak perde blink en werk sommer n danssessie ook in.

Junie kurses 2022 🐎🐴❗😁
02/07/2022

Junie kurses 2022 🐎🐴❗😁

Die Junie kurses is klaar en ons wag met groot opgewondenheid vir die Julie kurses. Dit was regtig groot pret. 😁🐎
02/07/2022

Die Junie kurses is klaar en ons wag met groot opgewondenheid vir die Julie kurses. Dit was regtig groot pret. 😁🐎

Dag 2 van die kurses is klaar. Die kinders is so opgewonde om te kom dat die ouers nie vinnig genoeg by die stalle kan k...
28/06/2022

Dag 2 van die kurses is klaar. Die kinders is so opgewonde om te kom dat die ouers nie vinnig genoeg by die stalle kan kom nie. 😅 Ons oulike perde Ruby, Rector, Prins, Boy, Mcflurry en Rose is tog te oulik met die beginners en leer hulle vinnig om self te ry. Ons hoop om klomp toekomstige ruiters uit die besonderse ervaring te kry. 😁😁🐎

Gently's Stables Ryskool is baie trots op Amy en Rose wat die naweek aan die Western Mounted Games deelneem het en 'n ee...
06/06/2022

Gently's Stables Ryskool is baie trots op Amy en Rose wat die naweek aan die Western Mounted Games deelneem het en 'n eerste plek op die Big T behaal het vir Children Level 0. Vir haar eerste Qualifier het sy die vurige merrie mooi onder beheer gehou. 🐎😁🐴

Onthou om vroegtydig jou plekkie te boek !
16/05/2022

Onthou om vroegtydig jou plekkie te boek !

20/04/2022

Lekker groep ruiters wat die week saam gery het. Gesinne geniet dit ook saam. 🐴💕

Address

Stellenbosch

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gently's Stables Ryskool - Stellenbosch posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share