11/05/2026
πΈ Hallo almal πΈ
Weens onvoorsiene omstandighede moes ek ongelukkig uit Standerton verhuis. Ek woon egter steeds naby genoeg om bestellings te neem en sal steeds βn courier reΓ«l om in Standerton af te laai β teen geen ekstra kostes nie.
π Bestellings kan een keer per maand in Meyerville, Standerton afgehaal word.
π³ Betaling bevestig alle bestellings.
π
Bestellings sal weer oopmaak vanaf 1 Junie 2026.
π Die kompetisie is steeds aan die gang. Weens die onvoorsiene omstandighede rondom die trek, is die trekkingdatum verleng na einde Julie 2026.
π Die TinZy Rewards-stelsel bly steeds in werking en alle punte en voordele bly geldig.
Baie dankie aan elkeen van julle vir die liefde, geduld en voortdurende ondersteuning. Ek waardeer elke bestelling en elke kliΓ«nt opreg. π
Liefde
Madeleine πΈ
TinZytreats