
09/06/2025
🐶✂️ Somer of Winter – Ons het die perfekte snit vir jou 4-voet kind! ❄️☀️
By Deoné's Doggy Parlour maak dit nie saak of jou hond 'n groot troetelbeer of 'n klein bontbolletjie is nie – ons sorg vir elke pelskind met liefde en sorg!
🛁✨ Laat ons jou hond bederf met: ✅ ‘n Stylvolle somer cut vir daardie warm dae
✅ ‘n Netjiese winter cut om warm te bly maar steeds sjiek te lyk
✅ Sagte was, naels sny & ore skoonmaak ingesluit!
📍 Besprekings is oop! Moenie wag tot die hare hand-uit ruk nie 😉
📞 Stuur vir ons 'n boodskap of bel om jou afspraak te bespreek.
📱 068 519 0394
📸 Bonus: Ons deel graag voor & ná foto's van jou liefling – met jou toestemming natuurlik!
💙 Jou hond verdien die beste – groot of klein, ons sien uit daarna om jou pelskind te ontmoet!