Zory Ridgebacks

Zory Ridgebacks Zoey en Zorro - Rhodesian Ridgebacks Pragtige opregte rifrug hondjies. ontwurm, ingeent en ondersoek deur veearts. Baie intelligent en goeie waghonde.

Lucky
28/10/2019

Lucky

Onbeplande laaste werpsel..
27 Maart 2019
14 hondjies -
9 Reuntjies - 3 lewer neus
5 Tefies - 3 lewer neus
Kleinste - 155g
Average - 400g
Grootste - 520g

Reuntjies:
Max
Milo
Lucky
Cooper
Wagner
Charlie
Pablo

Tefies:
Leila
Ou Nooi
Nala
Zoe
Tessa

22 September 2017 gebore10 sterk babas4 swart neus en 1 lewer neus Reuntjies3 swart neus en 2 lewer neus Tefies12 dae Og...
28/10/2019

22 September 2017 gebore
10 sterk babas
4 swart neus en 1 lewer neus Reuntjies
3 swart neus en 2 lewer neus Tefies
12 dae Ogies begin oopgaan
17 dae Begin eet
3 weke Begin sagte puppy kos eet
5 amper 6 weke Begin droe puppy kos eet
2 November - Ingeent en ondersoek
6 weke - gemiddelde gewig 5KG

Reuntjies:
Kaptein;
Rio - Lewer;
Rafa;
Rommel;
Max;

Tefies:
Riley - Lewer;
Cloe;
Bella;
Bailey;
Tessa - Lewer;

RIP Pragtige liefdevolle dierbare Phirri,.. Ek weet jou mense mis jou vreeslik baie.. Daar was 'n verstopping van sy der...
02/09/2019

RIP Pragtige liefdevolle dierbare Phirri,.. Ek weet jou mense mis jou vreeslik baie.. Daar was 'n verstopping van sy derms wat gelei het na 'n operasie waar daar komplikasies ondervind is. 😘 Aug 2019

Gebore 1 September 20184 Swart neus tefies, 2 Lewer neus tefies4 Swart neus reuntjies, 1 Lewer neus reuntjiesOgies oop -...
02/09/2019

Gebore 1 September 2018
4 Swart neus tefies, 2 Lewer neus tefies
4 Swart neus reuntjies, 1 Lewer neus reuntjies
Ogies oop - 13 September 2018

Reuntjies:
Mozer;
Texas - Lewer;
Riviere;
Cruzer;
Vrystaat;

Tefies:
Lulu;
Li-Le;
Summer - Lewer;
Lara - Lost to Parvo;
Tessa;
Shelby;

Onbeplande laaste werpsel..27 Maart 201914 hondjies -9 Reuntjies - 3 lewer neus5 Tefies - 3 lewer neusKleinste - 155gAve...
02/09/2019

Onbeplande laaste werpsel..
27 Maart 2019
14 hondjies -
9 Reuntjies - 3 lewer neus
5 Tefies - 3 lewer neus
Kleinste - 155g
Average - 400g
Grootste - 520g

Reuntjies:
Max
Milo
Lucky
Cooper
Wagner
Charlie
Pablo

Tefies:
Leila
Ou Nooi
Nala
Zoe
Tessa

Boetie baba soek so graag sy eie vir altyd huis.. Baie slim en oplettend.. Leer al mooi speel met kinders en ander diere...
16/07/2019

Boetie baba soek so graag sy eie vir altyd huis..
Baie slim en oplettend.. Leer al mooi speel met kinders en ander diere.. Lief vir rond hardloop en lui lê in die son.. Slaap al mooi in die huis.. soek net spasie en liefde..

Recovering from surgery is very cosy..
24/06/2019

Recovering from surgery is very cosy..

Die 2 boetie lyfies is nog opsoek na hulle vir altyd huis met baie liefde en spasie.. Hulle het al hulle 2de ronte inent...
24/06/2019

Die 2 boetie lyfies is nog opsoek na hulle vir altyd huis met baie liefde en spasie.. Hulle het al hulle 2de ronte inentings..
Hulle verskil soos dag en nag maar is so liefies
1. Is baie bedrywig, BAIE! so net n baie aktiewe familie sal werk vir hom wat hom kan stimuleer en besig hou, hy is baie oplettend en lief vir cuddles..
2. Is soo kalm en rustig en hou van in die son bak, baie intelligent en liefdevol, easy going puppy..

13/06/2019
Shiloh is by Ridgeback Rehab opsoek na haar vir altyd huis met baie spasie en liefde sonder klein tiepe hondjies.. konta...
06/05/2019

Shiloh is by Ridgeback Rehab opsoek na haar vir altyd huis met baie spasie en liefde sonder klein tiepe hondjies.. kontak hulle gerus..

HOMED 5th July 2021

Ridgeback rehab npo
Fnb 62535859419
352655

S.A’s National Dog Rescued Right

SMS: "Donate RR" to
48748 - R10 per sms
40580 - R20 per sms

Address

Zory Ridgebacks
Senekal
9600

Telephone

+27834547911

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zory Ridgebacks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category