Enigma Jack Russells - breeder of the 'Chunky' Jackie

Enigma Jack Russells - breeder of the 'Chunky' Jackie Enigma Jackies is n geregistreerde teler van kort haar, kort been, fris geboude Jack Russells.

27/03/2025
Rip en sy groot pel, baie dankie vir die mooi foto Fred. Hy is besig om n fris meneer te word🌟🐶🌟
26/03/2025

Rip en sy groot pel, baie dankie vir die mooi foto Fred. Hy is besig om n fris meneer te word🌟🐶🌟

23/03/2025
20/03/2025
16/03/2025

O my genugtig…ek weet nie wat om te sê nie🙈 Arrie, lyk my julle het jul hande vol met die twee girls🤣❤️

Baie dankie Melissa vir hierdie ADORABLE foto van Rassie❤️
12/03/2025

Baie dankie Melissa vir hierdie ADORABLE foto van Rassie❤️

Baie geluk met jou pragtige babatjies Roxy, jy het skitterend gedoen💖 Roxy is n wonderlike mamma, dit gaan baie goed met...
12/03/2025

Baie geluk met jou pragtige babatjies Roxy, jy het skitterend gedoen💖 Roxy is n wonderlike mamma, dit gaan baie goed met haar en haar nuwe lyfies🌟

Baie dankie Carel vir hierdie mooi foto van Choppa, hy is pragtig, so mooi fris en gesond!
12/03/2025

Baie dankie Carel vir hierdie mooi foto van Choppa, hy is pragtig, so mooi fris en gesond!

01/03/2025
15/02/2025

Dis mos nou n chunky Jackie….jy het so mooi geword Cooper! Baie dankie vir die video André!

13/02/2025
12/02/2025
Pragtige Suzie het vandag PE toe gevlieg, haar nuwe familie is so opgewonde oor haar en kan nie meer wag om haar te ontm...
11/02/2025

Pragtige Suzie het vandag PE toe gevlieg, haar nuwe familie is so opgewonde oor haar en kan nie meer wag om haar te ontmoet nie💕

Kimber, Aro en Ruben pas so goed aan by hul nuwe families♥️♥️♥️
09/02/2025

Kimber, Aro en Ruben pas so goed aan by hul nuwe families♥️♥️♥️

09/02/2025

Rip is baie gelukkig by sy nuwe familie, hy en Lexi is klaar maats. Baie dankie vir die oulike video Fred🐶

Address

Senekal
9600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Enigma Jack Russells - breeder of the 'Chunky' Jackie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Enigma Jack Russells - breeder of the 'Chunky' Jackie:

Share

Category