Schweizer Vet Shop

Schweizer Vet Shop Pet Supplies
Vet Shop
Hills
Royal Canin
Ultra Pet
Doggie Parlour

29/05/2026
29/05/2026

N E T T O T D I E E I N D E V A N D I E ❗️❗️M. A. A. N. D ❗️❗️

🐾✨ TERUG IN VOORRAAD! ✨🐾Ons gewilde Cat Caves is weer beskikbaar! 😻Sag, snoesig en perfek vir jou kat se middagslapies h...
29/05/2026

🐾✨ TERUG IN VOORRAAD! ✨🐾

Ons gewilde Cat Caves is weer beskikbaar! 😻
Sag, snoesig en perfek vir jou kat se middagslapies hierdie winter 🩷

🌸 Stylvolle ontwerpe
🐱 Gemaklik & warm
🛏️ Jou kat se nuwe gunsteling plekkie

Kom maak gerus ’n draai by
SCHWEIZER & VRYBURG VETSHOP 🐾

🚨🐾 ULTRA PET SPECIAL ALERT!!! 🐾🚨Mense… hierdie SPECIAL vlieg uit die winkel uit! 😱🔥As jy nog nie jou sakkie kom kry het ...
27/05/2026

🚨🐾 ULTRA PET SPECIAL ALERT!!! 🐾🚨

Mense… hierdie SPECIAL vlieg uit die winkel uit! 😱🔥
As jy nog nie jou sakkie kom kry het nie, NOU is die tyd!

💥 20KG SAKKE = R100 OFF
💥 KLEINER SAKKIES = R50 OFF

‼️ NET TOT EINDE VAN DIE MAAND
‼️ NOG NET ’N PAAR SAKKE OOR

Moenie wag tot dit te laat is nie… jou viervoetige maat gaan jou bedank! 🐶❤️

📍 Kom maak ’n draai by Schweizer Vetshop & Vryburg Vetshop
🏃‍♂️ Wees vinnig voor die voorraad opraak!

🐾🎾 NUWE DOG’S LIFE SPEELGOED BESKIKBAAR! 🎾🐾Hou jou viervoetige vriend besig, gelukkig en aktief met ons oulike nuwe DOG’...
27/05/2026

🐾🎾 NUWE DOG’S LIFE SPEELGOED BESKIKBAAR! 🎾🐾

Hou jou viervoetige vriend besig, gelukkig en aktief met ons oulike nuwe DOG’S LIFE speelgoed! 🐶💚
Van sagte plushies tot sterk rope toys — perfek vir speel, kou en trek!

✔️ Sterk & duursaam
✔️ Ure se speelpret
✔️ Ideaal vir alle hondegroottes
✔️ Help met tandgesondheid

🐾 Beskikbaar by Schweizer en Vryburg Vetshop
Kom maak vandag ’n draai en bederf jou troeteldier! 🐾

🔥🐾 OPTIWOOF & SUPERWOOF SPECIAL! 🐾🔥JOU hond verdien die beste… en nou teen AMAZING afslag! 😍Maar wees vinnig — ons het n...
27/05/2026

🔥🐾 OPTIWOOF & SUPERWOOF SPECIAL! 🐾🔥

JOU hond verdien die beste… en nou teen AMAZING afslag! 😍
Maar wees vinnig — ons het net ’n paar sakkies oor en hierdie SPECIAL is NET TOT EINDE VAN DIE MAAND! ⏳

💥 20KG SAKKE – R100 AF
💥 8KG SAKKE – R50 AF
💥 3KG SAKKE – R50 AF

✔️ Top kwaliteit kos
✔️ Gesonde, gelukkige honde
✔️ Groot besparing vir jou sak! 🛒

🐶 Moenie wag tot dit te laat is nie…
KOM MAAK ’N DRAAI by Vryburg Vetshop & Schweizer Vetshop voordat alles uitverkoop is! 🚨🔥

Address

61 Schweizer Street
Schweizer-Reneke
2780

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 20:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Schweizer Vet Shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Schweizer Vet Shop:

Share

Category