Sasolburg Veearts

Sasolburg Veearts Sasolburg Veearts streef daarna om hoë gehalte mediese sorg te verskaf aan al ons diere pasiënte. Ons bied ook tuisbesoeke aan vir grootdiere.

Ons beskik oor gemotiveerde en entoesiastiese personeel wat die ekstra myl loop om seker te maak ons kliente kry flinke en vriendelike diens. Ons hospitaal beskik oor 'n digitale X-straal masjien, 'n ultraklank masjien, 'n endoskoop asook fisioterapie. Besoek ons met graagte vir 'n wye verskeidenheid van veearts goedegekeurde kos asook vir enige raad wat u sou verlang. Ons is trots op ons na-ure

diens asook voltydse observasie van ons hospitaal pasiënte. U tevredenheid is ons hoogste prioriteit en ons kan nie wag om met u en u viervoetige familie kennis te maak nie. Kom besoek ons gerus!

Address

1 Donkin Straat
Sasolburg
1947

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:15
Thursday 08:00 - 18:15
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27169760875

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sasolburg Veearts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sasolburg Veearts:

Shortcuts

Share

Category