
31/08/2025
Gister het Stokkiesdraai, Rustevrede en Happy Hooves tentpegging klubs n heerlike kompetisie by ons gehou. Well organised julle! Almal het dit gate uit geniet!
Die Happy Hooves girlies het die Outpost Tuckshop behartig!