27/12/2024
Dankie vir Nadine wat elke keer fotos stuur van Mila ♡♡
So lekker hulle stuur altyd so uit bloute vir my fotokies . Altyd net lekker om te weet elke hondjie het goeie en liefdevolle huisies en die beste mamas en papas ♡♡
2024